Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Beach Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing, peace and quiet. We so enjoyed our time at this location. The accommodation is far enough away from the road noise, which most other street-facing units have. All equipment and bedding were perfect. The only small challenge is the stairs, but I would rather have the stairs and enjoy a panoramic view, which is absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie lekker gebly. Netjies. See uitsig was ongelooflik. Baie lekker gebly. Baie mooi see uitsig. Die kombuis kan net bietjie beter toegerus wees. Daar was bv. net twee koffiekoppies. Maar verder baie oulik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ongelooflike uitsig met die see se geruis om jou aan die slaap te sus. Die woonstel was 'n aangename verrassing! Die huishoudster het meer as die ekstra myl geloop om ons te help. Die woonstel was gemaklik, goed geleë en volledig toegerus. Dit was 'n heerlike verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Lekker, maar vuil a.g.v. geen skoonmaak. Daar kort regtig ligte van die grondverdieping deur tot by die klip trappe. Elke aand donker by huis gekom en kon niks sien nie. En iets waaroor ek baie ongelukkig was, was dat daar geen skoonmaakdiens was, alhoewel ons gesien het in die onderste huis word skoongemaak. Dieselfde handdoeke vir 6 dae, geen bedopmaak, skottelgoed was, vee of afstof nie. Dit was nogal 'n groot teleurstelling. Ek sal graag terugvoer daaroor wil hê.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlike, vinnige wegbreek! Die woonstel is baie ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ek sal wel aanbeveel dat hulle 'n ander stort-kop insit - ek is 'n kort mens en teen die tyd dat die water my bereik, spuit dit nie meer op my lyf nie en moes ek letterlik tussen die druppels rond dans. Hulle kan ook oorweeg om 'n keteltjie met bekers in die slaapkamer te sit, 'n mens is nie heeltyd lus om uit te hardloop vir 'n koffietjie nie. 'n Paar ekstra bekers sal ook help. Dit is nice dat daar wel koffie, en suiker was om te gebruik. Die woonstel is nie heeltemal naby die bedrywige deel van Kalkbaai nie - maar ons kon gemaklik na die restaurante toe stap en het nooit onveilig gevoel nie. Daar was ook swemhanddoeke en 'n sambreel. Die WiFi was nie altyd beskikbaar nie. Ons het regtig lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauli V
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Ons het nie woorde nie! Die plek is onbeskryflik mooi. Lieflikste uitsig, ligging, badkamer. Alles verby fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Was 'n great kuier en 'n baie lekker plek. Sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Baie goed geleë met ‘n fantasiese uitsig. Restaurante en winkels binne stapafstand. Ongelooflike uitsig en die getypoel net oor die pad is ook 'n wenner. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

We had a fabulous time, very convenient location. Few points - no bottle opener, bed very squeaky! The stairs could be a problem for some.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 224, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMTdmYjI0LWM0NDAtNGM5Mi04MGI2LTljOWJiOTE2NGJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 224 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.132097834755 18.444941449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang