Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Beach Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Modern Beach Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anton V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Relaxing, peace and quiet.

We so enjoyed our time at this location. The accommodation is far enough away from the road noise, which most other street-facing units have. All equipment and bedding were perfect. The only small challenge is the stairs, but I would rather have the stairs and enjoy a panoramic view, which is absolutely fantastic!

Johan O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Heerlike, vinnige wegbreek!

Die woonstel is baie ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ek sal wel aanbeveel dat hulle 'n ander stort-kop insit - ek is 'n kort mens en teen die tyd dat die water my bereik, spuit dit nie meer op my lyf nie en moes ek letterlik tussen die druppels rond dans. Hulle kan ook oorweeg om 'n keteltjie met bekers in die slaapkamer te sit, 'n mens is nie heeltyd lus om uit te hardloop vir 'n koffietjie nie. 'n Paar ekstra bekers sal ook help. Dit is nice dat daar wel koffie, en suiker was om te gebruik. Die woonstel is nie heeltemal naby die bedrywige deel van Kalkbaai nie - maar ons kon gemaklik na die restaurante toe stap en het nooit onveilig gevoel nie. Daar was ook swemhanddoeke en 'n sambreel. Die WiFi was nie altyd beskikbaar nie. Ons het regtig lekker gebly!

Pauli V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauli V

Ons het nie woorde nie! Die plek is onbeskryflik mooi.

Lieflikste uitsig, ligging, badkamer. Alles verby fantasties.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leandi L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi L

Baie lekker gebly. Netjies. See uitsig was ongelooflik.

Baie lekker gebly. Baie mooi see uitsig. Die kombuis kan net bietjie beter toegerus wees. Daar was bv. net twee koffiekoppies. Maar verder baie oulik.

Ina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Ongelooflike uitsig met die see se geruis om jou aan die slaap te sus.

Die woonstel was 'n aangename verrassing! Die huishoudster het meer as die ekstra myl geloop om ons te help. Die woonstel was gemaklik, goed geleë en volledig toegerus. Dit was 'n heerlike verblyf, dankie.

Gerhard N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Was 'n great kuier en 'n baie lekker plek. Sal beslis weer gaan.

Baie lekker gebly. Sal verseker weer daar bly.

Riana E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Baie goed geleë met ‘n fantasiese uitsig.

Restaurante en winkels binne stapafstand. Ongelooflike uitsig en die getypoel net oor die pad is ook 'n wenner. Sal beslis weer kom.

Karen F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen F

We had a fabulous time, very convenient location.

Few points - no bottle opener, bed very squeaky! The stairs could be a problem for some.

Ernest C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest C

Mooi uitsig.

Baie mooi uitsig, maar kan meer aandag gegee word aan netheid. Merke op kussingsloop en gesighanddoek. Toiletsitplek is gebreek en menshare op kombers. Verder baie goed ingerig. Yskas se vrieshokkie opgeys.

Arno W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arno W

Pragtige plek en uitsig.

Geweldig baie trappe, baie glad weens mos. Geen handrelings nie. Sal beslis gaste moet inlig. Slaapkamer en kombuis is aparte plekke en baie onprakties, veral tydens die reënseisoen.

Hilma K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilma K

Heerlik!

Ligging perfek. Ongerieflik met leefarea wat op ander vlak is.

Petro D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Ons het baie lekker gebly en die uitsig is baie mooi!

Dit was baie mooi net soos op die foto's en mens hoor regtig die see as mens wakker word.

Pieter V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekend geleë en lekker ruim.

Baie mooi en modern. Slaapkamer en leefarea wat apart is pla bietjie wanneer die weer ongunstig is.

Izane D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izane D

Perfek.

Hoor die see, sien die see. Netjiese blypek, skoon en gemaklik. Wat meer wil jy hê?

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 224, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMTdmYjI0LWM0NDAtNGM5Mi04MGI2LTljOWJiOTE2NGJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 224 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.132097834755 18.444941449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang