Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Coastal Townhouse

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, The Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Modern Coastal Townhouse is 'n helder en kleurvolle selfsorghuis in The Majestic Village in Kalkbaai, Kaapstad. Hierdie verblyf is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hierdie kusvoorstad verken kan word.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n addisionele badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die ruim leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV, 'n werkspasie en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die privaat agtertuin met 'n etenstafel en braaigeriewe geniet, en daar is ook veilige parkeerplek op die perseel. Dié verblyf bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n spa en 'n gimnasium. Verskeie plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Kaggel
Braai

Ligging

  • Hoofweg 124, The Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, The Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcad00479072e364c9e28cddcd2c7041898889b868f29645a62cca32113c8d98c5575b2a8960a95ca718cd559f9cd9bbdaf29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 124 Main Road The Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1268385 18.448585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang