Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Downtown Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Downtown Apartments is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë en bied sy gaste gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van winkels, restaurante en groot besienswaardighede in die area.

Die eiendom beskik oor 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die eerste woonstel, geleë op die eerste verdieping, beskik oor 1 slaapkamer en spog met lieflike see-uitsigte vanaf die terras. Die tweede woonstel, wat aan die agterkant van die eiendom geleë is, beskik oor 'n boonste mezzanine-solderkamer. Die kamers in albei woonstelle het 'n koninggrootte-bed en elkeen het 'n badkamer met 'n instapstort.

Albei woonstelle het volledig toegeruste kombuise wat 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en wasmasjien insluit. Die leefareas in albei woonstelle het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die eiendom se geriewe op die perseel sluit 3 winkels op die grondvloer in, insluitend 'n koffiewinkel. Boonop word gaste voorsien van gratis WiFi en veilige parkeerplek van die straat af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Church-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee9d502db62d38fb896a16c85c301ab81c83306e1e44dcd3f6a20443f166a0f88832db989514bfc7232eae964ae2cc61841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 8 Church Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0536675 23.3715785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang