Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Downtown Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Downtown Apartments is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat naby winkels, restaurante en besienswaardighede is.

Gaste kan tussen 2 selfsorgwoonstelle kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eerste woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer en spog met 'n lieflike see-uitsig vanaf die terras. Die tweede woonstel is aan die agterkant van die perseel geleë en beskik oor 'n mezzanine-verdieping. Elke woonstelle het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort.

Albei woonstelle het 'n kombuise wat 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en wasmasjien toegerus is. Elke woonstel se leefareas het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Daar is 3 winkels op die grondverdieping van die perseel wat 'n koffiewinkel insluit. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beksikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Church-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee9d502db62d38fb896a16c85c301ab81c83306e1e44dcd3f6a20443f166a0f88832db989514bfc7232eae964ae2cc61841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 8 Church Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0536675 23.3715785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang