Modern Farm
Beskrywing
Vleidam bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hier is genoeg ruimte, privaatheid en ware plattelandse gerief. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied 'n plaasgevoel, maar met moderne geriewe. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n standaard-dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, gas stoof en oond, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit bied verder 'n oop-plan leefarea met 4-sitplek etenstafel. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met vol DStv, Netflix, WiFi en lugversorging ontspan. Gewild vir langertermyn verblyfbehoeftes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die slaapkamer. Dit is ideaal vir 'n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, gas stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan leef- en eetarea het lugversorging en bied 'n uitsig oor die pragtige, versorgde tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is verwelkomend en huislik en 'n gewilde selfsorgwoonstel vir besigheidsreisigers. Die eenheid het lugversorging, twee televisie stelle en 'n gemonteerde addisionele rekenaarskerm by die studeer lessenaar om 'n optimale werksruimte te skep. Die kombuis is volledig toegrus met yskas, mikrogolfoond en lugbraaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige selfsorg woonstel bied 'n vars variasie op die gewilde Amerikaanse plaashuis styl. Die woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is, privaat stoep en tuintjie met braai-geriewe en bied verder onbeperkte Wifi, DSTV, Netflix en 'n studeer lessenaar met gerieflike multi-poort kragpunte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Perdehoef is ingerig met die besigheidsman/-vrou in gedagte en die dekor gekies volgens die gewilde Amerikaanse plaashuis styl. Die selfsorg woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die eenheid bied verder DSTV, Netflix, onbeperkte WiFi en 'n studeer lessenaar met gerieflike multi-poort kragpunte.. Gaste het ook toegang tot 'n klein tuintjie en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 kamers 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander drie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, en 'n groot tuin met braaigeriewe. Verder is daar 'n platskerm-TV met DSTV, onbeperkte WiFi en 'n werkstasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Old Fox Kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf en stoof, en 'n sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wildedonkie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en 'n TV met eksklusiewe DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Melk bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en 'n TV met eksklusiewe DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 74, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang