Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Birgit D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Very spacious and comfortable. Very spacious and comfortable. Key lockbox procedure is extremely efficient and practical. Our children were extremely happy with the WiFi quality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nompumelelo X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very demure. Was very nice, everything was there for a self-catering accommodation, very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgotso S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pleasant. The place lived up to expectation. Thank you all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Een van die stoppe op ons 3600 km reis deur die land. Lekker veilige gevoel, goed belig en skoon, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Zelma C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Loved it. Value for your money. We visited Lichtenburg for my son's rugby, and we enjoyed the one-night stay with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Baie dankie vir die terugvoering, Zelma. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Marie P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Deur en deur die moeite werd. Heerlik gebly. Baie stil. Presies wat ek wou hê. Stel voor fotos word bietjie opgedateer. Heerlik ontbyt. Genoeg vir ten minste twee etes (as jy 'n vrou is). Wens ek kon 'n foto oplaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Baie dankie vir die terugvoering, Marie. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer. Sien jou graag weer in die toekoms.

Elsebie H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Hulle sê altyd moet nooit 'n foto vertrou nie, maar ons was aangenaam verras. Ons verblyf was heerlik, sal beslis weer hier oornag. Kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Baie dankie vir die terugvoering, Elsebie. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Carla E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kontakvry en gerieflik. Ons het dit vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Baie dankie vir die terugvoering, Carla. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Cherish W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie mooi rustig en lekker! Uitstekend en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Baie dankie vir die terugvoering, Cherish. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Marius D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies en rustig, dit is presies wat my siel nodig gehad het. Ons het dit vreeslik geniet, dit was skoon, netjies en baie gerieflik. Die rustige atmosfeer is presies wat ek nodig gehad het. Al was dit net een nag, ek is mal oor julle plekkie. Ek moet ook sê, julle dorp staan uit bo enige ander. Dit is skoon, netjies en stil. Die paaie is skoon en alles is in goeie instandhouding! Ek sal vir seker weer kom kuier en beveel julle gastehuis vir seker aan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ammie
Modern Farm
Baie dankie vir die terugvoering, Marius. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ammie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 74, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe65f3225804b249333e6336486b0e34b72a6d471155f24845ecb5b829d1e10e8c1823ffd2af64bac7fab2e65757b287de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 74 Bree Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.143238726804 26.155755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang