Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ammie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Modern Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zelma C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma C

Loved it.

Value for your money. We visited Lichtenburg for my son's rugby, and we enjoyed the one-night stay with friends.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Zelma. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Marie P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Deur en deur die moeite werd.

Heerlik gebly. Baie stil. Presies wat ek wou hê. Stel voor fotos word bietjie opgedateer. Heerlik ontbyt. Genoeg vir ten minste twee etes (as jy 'n vrou is). Wens ek kon 'n foto oplaai.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Marie. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer. Sien jou graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Elsebie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebie H

Hulle sê altyd moet nooit 'n foto vertrou nie, maar ons was aangenaam verras.

Ons verblyf was heerlik, sal beslis weer hier oornag. Kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie!

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Elsebie. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Carla E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Kontakvry en gerieflik.

Ons het dit vreeslik baie geniet.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Carla. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Cherish W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherish W

Baie mooi rustig en lekker!

Uitstekend en baie netjies!

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Cherish. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Marius D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Skoon, netjies en rustig, dit is presies wat my siel nodig gehad het.

Ons het dit vreeslik geniet, dit was skoon, netjies en baie gerieflik. Die rustige atmosfeer is presies wat ek nodig gehad het. Al was dit net een nag, ek is mal oor julle plekkie. Ek moet ook sê, julle dorp staan uit bo enige ander. Dit is skoon, netjies en stil. Die paaie is skoon en alles is in goeie instandhouding! Ek sal vir seker weer kom kuier en beveel julle gastehuis vir seker aan. Dankie.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Marius. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Casper D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Baie goed geleë vir sportaktiwiteite by die skool. Sal weer kuier.

Lekker gebly met goeie kommunikasie vanaf die bestuur.

Modern Farm se terugvoer

Goeie dag meneer,

Baie dankie vir die terugvoering.

Dit was 'n plesier om julle hier te kan akkommodeer.

Groete,
Modern Farm Bestuur

Modern Farm
Elvis R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis R

Excellent and very happy.

Very neat and tidy. Excellent value for money. The check-in and out administration is very easy and user friendly.

Modern Farm se terugvoer

Good day Elvis. It was a pleasure having you here. Hope to see you again soon.

Modern Farm
Rialette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Gerieflike verblyf naby aan Hoerskool Lichtenburg.

Verblyf was netjies. Gee asb. aandag aan die stortdeur. Sukkel om oop en toe te maak. Die toilet moet 2-3 keer gespoel word. Dit is 'n groot vermorsing van water in hierdie tyd. Baie naby aan die Hoerskool, wat 'n pluspunt is tydens sportbyeenkomste.

Modern Farm se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die terugvoering.

Ons sal beslis aandag gee aan die stortdeur en die toilet.

Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer.
Groete,
Modern Farm Bestuur

Modern Farm
Heidi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Ek sal dit vir almal aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, alles wat jy benodig.

Sjoe, ons het so lekker gebly!

Modern Farm se terugvoer

Goeie dag, mevrou.
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer. Groete, Modern Farm Bestuur

Modern Farm
Kaylen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylen C

Comfy and relaxing.

The stay was enjoyable, the room was clean, spacious and comfortable. Would definitely return.

Marianne B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Ons kuier was goed, aangenaam en beslis aanbevelingswaardig!

Ons het baie lekker gebly, en alles was skoon en netjies. Dit is darem groot bederf as alle geriewe (stoof, yskas, kosmaaktoebehore, en 'n paar gemaklike stoele!) so fyn beplan en effektief beskikbaar is! As ons weer daar deurry, sal Modern Farm vir seker ons eerste keuse wees.

Modern Farm se terugvoer

Goeie dag mevrou,
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer.
Groete,
Modern Farm Bestuur

Modern Farm
Theo J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo J

Sien sterre. Wonderlike ervaring.

Vanaf die bespreking was die hele ervaring met Modern Farm wonderlik. Inboek kommunikasie is op die bol en die kamers is van hoogstaande gehalte.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Theo.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Carli S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli S

Gemaklik, prakties.

Verblyf was baie skoon en gemaklik. Perdehoef is ++, met 'n moderne gevoel en 'n mooi, praktiese badkamer. Ouplaas is beslis outyds, maar steeds gemaklik vir 'n familie.

Modern Farm se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer.
Groete,
Modern Farm Bestuur

Modern Farm
Donald V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald V

Uitstekend.

Personeel is baie behulpsaam, eenheid netjies en skoon.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Donald.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Lerize J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerize J

Gerieflik, netjies en gasvry.

My 2-jarige het met ons aankoms dit perfek opgesom: "Wow, dis 'n oulike plekkie!".

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Lerize. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Martin D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Baie rustige atmosfeer.

Dis waarvoor mens soek.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Martin. Ons waardeer dit. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gregory P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory P

Ons het die tydjie by Modern Farm baie geniet en het 'n lekker tyd gehad.

Sien sterre.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Gregory. Ons waardeer dit. Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Willem S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Puik.

Baie goeie waarde, dis die tweede keer in twee weke dat ek daar bly!

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer u resensie.

Modern Farm
Willem S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Goeie waarde en baie gerieflik naby alles.

Baie skoon en netjies. Sou graag lugversorging in die kamer ook wou hê. Bad was buite werking, maar stort werk baie goed.

Modern Farm se terugvoer

Goeie dag meneer Willem, baie dankie vir u resensie en mooi woorde.
Ons gaan die bad uithaal weens te veel moeilikheid a.g.v. loodgieterswerk.

Jammer vir die ongerief.

Groete,
Modern Farm Bestuur

Modern Farm
Elinda M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M

Soos ek Lichtenburg inry sien ek die verval, riool, vullis in die strate, mense.

Goeie, skoon, netjiese verblyf!

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Elinda.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Victor K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K

Ruim en skoon plek. Rustige omgewing.

Ons was net daar vir 'n troue en wou nie in die nag terug ry na Krugersdorp nie. Die plek was aangenaam, stil en baie netjies. Die gasvrou was baie behulpsaam.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Victor.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Marlyn C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn C

Goeie oornag tuiste.

Die kamer is keurig uitgelê, baie mooi skoon met alles wat jy nodig het. Die inklokdiens is veral handig as jy effens laat arriveer.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Marlyn.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Belinda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Dit was regtig 'n aangename oorbly.

Ons beveel enige iemand aan om 'n aandjie of twee daar te spandeer.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Belinda.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Anneke C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C

Baie netjies, skoon en maklik om in te check.

Dit was lieflik om by Modern Farm te bly. Die kamer het alles wat jy nodig het.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Anneke.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Fiona V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Alles is so mooi georganiseerd van sms tot en met kamers. Alles is skoon en netjies. Baie dankie.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Fiona.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Marco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Baie lekker.

Skoon en netjies. Rustige omgewing.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Marco.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Salome V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Moderne plaashuis is 'n goeie beskrywing.

Gerieflike, netjiese kothuis in 'n stil woonbuurt. Alhoewel die dorp probleme het met krag, het ons dit glad nie agter gekom weens voldoende aanpassings.

Alid V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alid V

Ideale blyplek.

Baie netjies en ruim.

Maranda J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranda J

Alles wat jy nodig het.

Stil en veilige area, genoeg privaatheid. Baie skoon en netjies.

Hanlie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G

Groep vriende oorslaap op pad na Botswana.

Vanaf die eerste oomblik van bespreking totdat ons die plekkie die oomblik verlaat het was alles perfek, netjies, skoon, gerieflik en alles wat 'n mens nodig het. Baie goeie kommunikasie vooraf was baie behulpsaam.

Khumo Marcia S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khumo Marcia S

The rooms were super clean.

Will definitely come back and bring more friends.

Ronell L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

Slegs oorgeslaap.

Alles perfek beplan! Geen moeite. Sal definitief aanbeveel.

Adrian D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Everything you need, safe, clean and convenient.

It is the second time I have stayed at Modern farm and would happily do so again.

Andre R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Baie netjies. Goed toegerus. Duursame meubels. Gemaklik en gerieflik.

Sien sterre.

Joshua A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua A

Sleek, modern and clean.

Modern Farm lives up to its name and will be a regular stay for my partner and me. Loved it.

Modern Farm se terugvoer

Thank you Joshua, we appreciate your review. Kind regards. Nadine

Modern Farm
Ravin L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravin L

Peace, tranquility, and modern perfection.

Incredibly well-maintained accommodation. From the second you arrive, you are treated like family. Regarding any questions or concerns, modern farm responds and resolves them almost immediately. It truly was such a pleasure to be staying there in their truly modern rooms. Highly recommend!

Thabo B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo B

One of the best guesthouses we've ever been to.

Very private and cosy place. Neat and clean. Good service. All you need for a good night's rest after a day's hard work.

Modern Farm se terugvoer

Goeie Middag Thabo,

Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike Groete,
Nadine

Modern Farm
Cherie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie V

Wonderlike plekkie wat huislik voel. Oulike sisteme wat dinge gerieflik maak.

Pragtige plekkie. Voel huislik. Baie geniet.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Cherie.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Henry S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Dit was stil en rustig en beslis die regte keuse gewees.

Kamer was skitterend, skoon en luuks. Het eers na 19:00 ingeboek en dit was bietjie moeilik in die donker, maar ek sal beslis Modern Farm aanbeveel en sal beslis weer daar oornag.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Henry.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Maretha S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha S

'n Heerlike ervaring.

Alles is skoon en netjies en 'n rustige atmosfeer is geskep.

Marianna E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna E

Netjies, skoon en rustige area.

Alles was waar eienaar gesê het dit sal wees. Lekker rustige area. Alles mooi skoon.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Marianna.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Suzan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan L

Dis soos om in 'n Pinterest-prentjie in te stap. Baie keurig en modern.

Modern Farm het ruim kamers vol lig en die interessantste dekor. Gehalte-beddegoed en 'n heerlike stort. Ek is mal oor die mooi krane en teëlwerk. Elke detail is goed afgerond en dit reflekteer dieselfde standaard in kliëntediens. Die kommunikasie en vriendelike diens is uit die boonste rakke.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Suzan.
Ons waardeer dit.

Sien julle graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Pauline T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline T

Goed, als netjies.

Ons het baie lekker gebly, paar dinge wat julle dalk moet noem: Dis in 'n huis, so dit maak nogals 'n verskil. Daar is 'n mold probleem in die badkamer. Die yskas maak erg lawaai. Dit sal swaar wees vir die persoon in die enkelbed. Is daar geen standaard ketels nie? Raai mense aan om water te koop, daar is baie kalk in die kraanwater. Verder was daar geen probleem nie. Dit is 'n netjiese en smaakvolle eenheid.

Hardus W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus W

Gerieflik en vriendelik.

Wat jy sien is wat jy kry. Gerieflike uitleg, mooi dekor, goed toegerus.

Kobus D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Almal sal baat vind met prysklas en ligging.

Was bekommerd oor veiligheid van voertuig. Elektriese heining buitewerking.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Netjies en perfek vir oorslaap.

Baie netjies en skoon. Voorsien aan alles wat nodig is vir 'n gerieflike oorbly.

Carla D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Ongelooflik ruim, skoon en netjies.

Aangenaam verras oor die spasie in die kamers. Elke liewe ding wat jy dalk kan nodig hê is beskikbaar in die kamer en netjies op sy plek gebere. Kamers is pynlik netjies en skoon. Inklok/uitklok was 'n gemaklike proses. Die area is stil en rustig en het gesorg vir 'n rustige nagrus na 'n lang dag. Ek kan met 'n geruste hart Modern Farm aanbeveel. Sal definitief weer hier tuis gaan.

Modern Farm se terugvoer

Hi Carla, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike Groete,
Nadine

Modern Farm
Hannes B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

'n Rustige uitspanplek.

Het dit baie geniet om in die netjiese, veilige verblyf te oornag. Die toegang van hek tot sleutels vir die eenheid is per SMS aangestuur en dit is veral waardeer.

Ilone H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilone H

Fantasties!

Pragtig en skoon. Alles was soos dit moet wees.

Charmaine G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Ouma en Oumagrootjie se verjaardag bygewoon.

Ons het heerlik gebly en die eenheid is baie stylvol en modern ingerig! Ons was baie beïndruk en sal dit beslis aanbeveel en self weer bespreek.

Modern Farm se terugvoer

Goeie dag Charmaine,

Baie Dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer!

Ons is by om te hoor dat julle jul verblyf te Modern farm geniet het!

Vriendelike Groete,
Nadine

Modern Farm
Floris J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris J

Baie goeie waarde vir jou geld.

Skoon, netjies en stylvol. Uitstekende diens.

Leon K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Bed was fantasties na 'n lang dag op die pad.

Die manier (tegnologie) wat hulke alles vir jou stuur voor jy arriveer en na jy weg is. Niks om voor te vra nie. 6 Ster. Niks fout gevind nie.

Tobie O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie O

Uitstekende, skoon oornagverblyf.

Baie netjiese verblyf met uitstekende fasiliteite. Ruim kamers en veilige parkering. Alhowel langs redelike besige pad geleë het ons geen geraas ervaar nie (pad was stil in die nag). Alle fasiliteite besikbaar vir oornag of langer verblyf. Beslis waarde vir geld en kan aanbeveel.

Modern Farm se terugvoer

Goeiedag Tobie

Baie dankie vir u resensie. Dit word opreg waardeer.

Plaas-Groete
Nadine

Modern Farm
Lindie I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie I

We loved the unit. Modern, clean and everything you need for an overnight stay.

The only disappointment was our noisy neighbours on either side. They partied until about 3 am.

Tilana K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana K

Netjies en ruim.

Die kamer was ruim en skoon. Baie pak plek en aircon. Tweede kamer net 'n fan in. Lekker kombuis en geriewe. Stort en bad is bietjie klein binne.

Daniel J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel J

Dit wat puik!

Beste diens, dank vir Watson wat daar werk, hy was so behulpsaam!

Forika M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Baie netjies.

Het elke oomblik geniet en die Pluimpie eenheid was groot en gerieflik.

Clarissa G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa G

Skoon en netjies.

Ons het een aand oorgeslaap met 2 kinders. Die verblyf was baie skoon en netjies.

Modern Farm se terugvoer

Dankie Clarissa!
Ons waardeer jou resensie.
Groete,
Nadine

Modern Farm
Monja R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Heerlik en rustig!

Pragtige kamers met al die geriewe van jou eie huis!

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie Monja!
U resensie word opreg waardeer.

Modern Farm
Henning E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning E

Lieflike kamers en leef area en kombuis.

Seker die mees gerieflike gastehuiskamer waarin ek gebly het in 'n lang tyd. Dis meer as 'n kamer, dit het nog 'n leefarea met 'n kombuisie ook ingesluit. Baie gerieflike gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, Henning. Dit word opreg waardeer!

Modern Farm
Rinus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus G

Impressive

Everything you need with high end kitchen appliances.

Modern Farm se terugvoer

Thank you for a very positive review, Rinus. We highly appreciate the time you took to rate us.

Modern Farm
Marna S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S

Gerieflik en lekker.

Die meubels en kamer is ideaal en goed gespasieër!

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marna! Ons waardeer dit opreg.

Modern Farm
Marianne M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne M

We'll be back!

Sien sterre.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie, Marianne, hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Modern Farm
Nelius V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V

Baie aangenaam.

Sal dit aanbeveel vir vriende.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, Nelius. Dit word opreg waardeer. Hoop ons kan jul weer in die toekoms akkommodeer.

Modern Farm
Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Louw D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw D

100%

Hulle het spesiale moeite gedoen en akkommodasie opgradeer sonder enige eise van ons kant af.

Modern Farm se terugvoer

Altyd lekker om 'n 100% te kry. Baie dankie vir jul resensie, Louw.

Modern Farm
Belinda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda B

Lekker saam met vriende gekuier.

Alhoewel ons lekker gekuier het, kort die plekkie werk, baie waterskade aan mure en badkamer kort opknappingswerk. Kamers lekker groot, beddens gemaklik en linne goeie kwaliteit. WiFi baie goed en eienaar baie behulpsaam.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir jul teruvoer, Belinda! Kom kuier gerus gou weer. Die opgraderings is intussen afgehandel.

Modern Farm
Tarina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V

Pragtige, netjiese plek, lekker ruim, ons het in die Opstal gebly.

Pragtige huis, het dadelik tuis gevoel, eienaar het seker gemaak ons is gemaklik, sal vir seker weer daar wil oorslaap as ons weer sport het, naby alles.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie, Tarina! Bespreek sommer nou reeds vir 2021 se sport naweek ;-) Modern Farm Groete

Modern Farm
Jan Louis R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Louis R

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige, funksionele eenheid. Alles wat jy benodig.

Modern Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Jan Louis. Ons hoop om jul weer te ontvang. Modern Farm Groete

Modern Farm
Russell D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell D

Lekker daar gebly plek goed ingerig

Die plek is goed bestuur, whatsapp gekry met instruksies en dit het goed gewerk. Die plek is goed toegerus vir wat benodig was. Netjie's en skoon. Net jammer die straat kan besig raak maar is later die aand darem stil. Sal weer die plek as bestemming kies.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Russell. Ons akkommodeer jul graag weer in die toekoms.

Modern Farm
Willem F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Heerlike, ruim plek met gasvrye mense.

Verblyf is lieflik ruim en skoon. Die eienaars sowel as die bestuurder laat jou welkom en tuis voel.

Modern Farm se terugvoer

Altyd lekker om gawe gaste te ontvang. Ons sien jul graag weer! Modern Farm Groete

Modern Farm
Karen M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Absoluut die moeite werd.

Die verblyf is pragtig, lekker groot, netjies en het alles wat jy mag benodig. Ons sal die verblyf definitief weer gebruik en aan enige iemand aanbeveel.

Modern Farm se terugvoer

Ons is bly julle het jul verblyf geniet, Karen! Kom kuier gerus weer! Modern Farm Groete

Modern Farm
Eugene J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J

Baie privaat en netjies, sal beslis weer terug wees by hulle.

Sien sterre.

Modern Farm se terugvoer

Dankie Eugene - met hierdie tipe terugvoer kan ons nie anders as om sterre te sien nie! Baie dankie en ons sien uit na jul volgende besoek. Modern Farm Groete

Modern Farm
Barbara S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Was regtig verbaas om te sien hoe smaakvol die plek is. Ek sal definitief waar daar gaan oorbly.

Sien sterre.

Modern Farm se terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoering, ons waardeer dit!
Sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete
Modern Farm

Modern Farm
Louwrens N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens N

Was baie aangenaam.

Alles was presies soos geadverteer.

Modern Farm se terugvoer

Dankie vir jul besoek en resensie, Louwrens. Bring gerus weer die gesin! Modern Farm Groete

Modern Farm
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 74, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe65f3225804b249333e6336486b0e34b72a6d471155f24845ecb5b829d1e10e8c1823ffd2af64bac7fab2e65757b287de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 74 Bree Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.143238726804 26.155755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang