Modern Goldfields Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jessica A - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and accommodating.
Pieter K - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige verblyf met vriendelike en uitstekende diens.
Lees meerModern Goldfields Apartment se terugvoer
Pieter, baie dankie dat jy die tyd afgestaan het vir die resensie.
Ek is bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Dis goed om te weet dat ons iets reg doen! Ons sien uit na julle volgende kuier.
Magritha J - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek!
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly dat ons julle verblyf in Virginia lekker kon maak. Julle was puik gaste. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Charne G - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese kuier gewees.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker kon bly by ons. Ons sien julle hopenlik binnekort.
Andries D - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë met 'n gasvrye eienaar en personeel.
Ravin L - Des 2021
Algehele gradering
What a pleasurable stay.
Franci J - Jul 2021
Algehele gradering
Warm en veilig geslaap. Baie lekker ontbyt, met tuisgebakte souttert en vele ander bykosse. Vriendelike bediening.
Leila G - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt!
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Joan S - Mei 2019
Algehele gradering
Hostile atmosphere. Worm found on bed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vyandige atmosfeer. Wurm op bed gevind.
Geen eienaar of bestuurder op die perseel nie. Deure kon nie behoorlik sluit nie. Geen geoutomatiseerde hek. Geen verhitting. Skroewe op deurhandvatsel weg, geen sekuriteit by die agterdeur ens. nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Dear Joan,
Thank you for taking the time to review our establishment.
It is with great regret that I got to hear of this incident. "The insect that was found on the bed upon check out, could've come from any piece of clothing or luggage" according to pest control that was contacted immediately after you brought this to our attention. I can assure you that this was an isolated incident and our rooms are thoroughly cleaned and checked before and after every guest's stay.
It was also very sad that this incident escalated to the intensity that it did as we could not explain where the little insect came from. I hope that you can look past this incident, and reflect on the previous two bookings this year that you thoroughly enjoyed at Modern Goldfields Apartments when you have to make another reservation in Virginia.
I was also surprised that you opted for our Travellers rooms when you thoroughly enjoyed your previous stay in our Standard Rooms and made a pre-reservation for one of our ground floor studios.
The Traveller rooms are specifically aimed for travellers or contractors on a tight budget that prefer not to pay for extras like kettles, fridges and air-conditioning in rooms or en-suite facilities. For R288 per person per night, I provide my guests with a clean comfortable bed, hot shower, DStv and a fully equipped kitchen in a safe and clean, no-frills home.
The house reflects its age being built in the '50s but I can assure you everything is checked and fixed on a regular basis. Although it's not on the same premises and a mere stone throw from the main guest house, I can assure you that it is very safe!
I would suggest that you opt for one of our rooms on the main premises that start at R345 per person sharing per night the next time you make a booking at Modern Goldfields Apartments.
Our best wishes accompany you with your travels in the future and we hope to have you over real soon.
Best wishes,
Christiaan Faber - Owner
Heinrich C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie geniet by Modern Goldfields Apartment.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering.
Ek hoop om jou weer in die nabye toekoms oor te hê.
Weereens dankie vir die ondersteuning!
Christiaan
Rentia-mari E - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Dit was verskriklik lekker om julle te ontvang.
Kom kuier gerus weer wanneer julle in die area is!
Wileen A - Mei 2018
Algehele gradering
Uitnodigend.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie asook die kritiek. Ek maak werk daarvan!
Dankie vir julle ondersteuning.
Jessica D - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies, skoon en baie vriendelik ontvang.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Jessica,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was uitstekende gaste en ons sien uit daarna om julle weer te onthaal.
Vriendelike Groete
Christiaan
Lily F - Des 2018
Algehele gradering
Ek sal vir seker weer daar gaan bly.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Lily,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons sien uit daarna om julle weer oor te hê.
Christiaan
Johann R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Johann,
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was lekker om julle oor te hê.
Kom kuier gerus weer!
Marianna B - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike, skoon verblyf.
Monica R - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker!
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Ek is baie bly ek kon die Vrystaat ondervinding 'n aangename een vir julle maak.
Baie dankie dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het.
Sterkte met julle reise vorentoe!
Elouise D - Okt 2017
Algehele gradering
Rus en vrede.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente.
Julle kuiertjie was so vinnig gewees, maar ek is bly julle het lekker gebly.
Lukas B - Jul 2017
Algehele gradering
Skitterend!
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Lukas
Baie dankie. Ek hoop om julle sommer in die nabye toekoms weer oor te hê.
Christiaan
Zelma B - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Zelma
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek hoop om jou sommer gou weer oor te hê.
Vriendelike groete
Christiaan
Mariette L - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike nag se rus voor ons die lang pad Kaap toe aandurf.
Lees meerModern Goldfields Apartment se terugvoer
Baie dankie, ek is bly ek kon julle reis bietjie vergemaklik! Dit was heerlik om julle oor te hê! Kom maak gerus weer n draai wanneer julle hier verby gaan!
Karien L - Nov 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Karien,
Baie dankie. Ek kon nie vir beter eerste gaste gevra het nie!
Dawn J - Des 2016
Algehele gradering
A dream destination.
Modern Goldfields Apartment se terugvoer
Dawn,
I look forward to your next visit!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang