Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Goldfields Apartment

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Modern Goldfields Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf vir 3 gaste in 'n ruim eenslaapkamerwoonstel in Virginia in die Goldfields-streek van die Vrystaat.

Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n enkelslaapbank.

Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, en 'n gasbraai. Daar is ook WiFi in die woonstel en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit.

Modern Goldfields Apartment bied ook verblyf in 2 standaardkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Dié slaapkamers deel 'n badkamer as die kamers saam bespreek word. Ontbyt is ook ingesluit.

Modern Goldfields Apartment is die ideale oornagbestemming vir gaste wat van Kaapstad na Johannesburg reis. Goldfields Mall en Casino, 'n fliekteater en restaurante is minder as 'n halfuur hiervandaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jessica A
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and accommodating. Our stay was wonderful and warm. The host is fantastic and helped us with everything we needed. When we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Pieter K
Besigheidsreis
5.0
Netjiese, skoon en veilige verblyf met vriendelike en uitstekende diens. Dis altyd lekker om meer te kry as wat mens verwag, in alle opsigte was ons v...
Sien meer
Jul 2023
Magritha J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek! Ons suite was silwerskoon, bitter vriendelike diens en 'n ongelooflike lekker ontbyt! Baie dankie!
Jun 2023
Charne G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fantastiese kuier gewees. Die eienaar is tops, plek is baie skoon en netjies. Baie dankie vir die moeite en vriendelike diens! Sal beslis j...
Sien meer
Apr 2023
Andries D
4.8
Gerieflik geleë met 'n gasvrye eienaar en personeel. Al die nodige geriewe vir veilige oornag en ontbyt. Christoff en personeel is baie vriendelik. Sl...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Gaste dink Modern Goldfields Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 47, Virginia, 9430, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3221d120fee9f56a28f4c0208dd326645d452c627bf34fa17d1220b6574e7d22c44c6e1854b6cee55475fa37831f2ce4026f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 47 Riverside Drive Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.077876501962 26.878395038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang