Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Heritage Condo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadacres-weg 87, Dainfern, Fourways, 2055, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Heritage Condo bied selfsorgverblyf in Dainfern, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Na 'n dag van verken, kan gaste ontspan in die sitarea wat toegerus is met 'n gemaklike rusbank en muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies op die balkon geniet, en veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Dainfern Gholfreeks 2,1 km ver, terwyl Montecasino Bird Gardens 4,9 km ver is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Broadacres-weg 87, Dainfern, Fourways, 2055, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadacres-weg 87, Dainfern, Fourways, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7242f136e71e5301e7199d450addfafdf5a12eeac5bdf4a574fc50f453708113577a50ff0ea227432544f3efce4625fc54c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 87 Broadacres Road Dainfern 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.991721329192 28.009073442714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang