Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Luxe Retreat Ferndale

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreylaan 323, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Luxe Retreat Ferndale bied selfsorgverblyf in Randburg en dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die sjiek woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n werkspasie en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n balkon en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Veilige parkeerplek word voorsien. The River Club Gholfbaan is 7,7 km ver en die Montecasino Bird Gardens is 9,1 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karabo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 14

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Surreylaan 323, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreylaan 323, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d888826613d07d59f1fd35c363c349820130e847147ddb371b71a69fe37ee49e6ea91545229efcd5df2b0b0cef1ff1121f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 323 Surrey Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.091710399922 27.999160825171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang