Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Penthouse at Reizis 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torbet-straat 3, The Reizis Square Lifestyle Centre, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Modern Penthouse at Reizis 13 is 'n pragtige dakwoonstel in 'n veilige woonstelgebou wat ideaal geleë is in die hartjie van Bloemfontein. Dit kan 'n ideale opsie wees as jy 'n korporatiewe reisiger is wat 'n blyplek benodig of 'n gesin of paartjie wat 'n plek nodig het om te ontspan.

Dié dakwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitarea maak oop op 'n lieflike balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag begin. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks. Die Reizis Square Lifestyle Centre spog elke maand met 'n bekoorlike gesinsvriendelike nagmark met heerlike kos, handwerkbier en vermaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Torbet-straat 3, The Reizis Square Lifestyle Centre, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Modern Penthouse at Reizis 13 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torbet-straat 3, The Reizis Square Lifestyle Centre, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b77e8a5262f9596d4868a9b8eed70a2daf18552c49f46a68987fbfd5dc431cdca95430de531068b76a5ae483482b285f861?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Torbet Street The Reizis Square Lifestyle Centre 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.095336640494 26.246415014715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang