Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Penthouse at Reizis 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torbet-straat 3, The Reizis Square Lifestyle Centre, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Modern Penthouse at Reizis 13 is 'n pragtige dakwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Bloemfontein. Dit kan die ideale opsie vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wees.

Hierdie dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breeware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na die lieflike balkon. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar. The Reizis Square Lifestyle Centre het elke maand 'n nagmarkie vir die hele gesin met lekker kos, bier en vermaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Torbet-straat 3, The Reizis Square Lifestyle Centre, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Modern Penthouse at Reizis 13 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torbet-straat 3, The Reizis Square Lifestyle Centre, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b77e8a5262f9596d4868a9b8eed70a2daf18552c49f46a68987fbfd5dc431cdca95430de531068b76a5ae483482b285f861?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Torbet Street The Reizis Square Lifestyle Centre 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.095336640494 26.246415014715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang