Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Retro Apartments

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chantelle A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en veilig! Vreeslik skoon, netjies en stil. Veilige area naby alles. Baie tevrede met ons verblyf gewees. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Ons is dankbaar as ons gaste hulle verblyf geniet.

Ina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vyfster +. Ons het heerlik gebly. Die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle te kon huisves.

Sanet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Absolute juweel! Wat 'n juweel was Eenheid 1 van Modern Retro Apartments. Die plekkie is prentjiemooi! Alles is van uitstaande gehalte. Die bed slaap soos 'n droom en, met luukse linne, asook die sagste handdoeke. Die huisie is super skoon en netjies. Die dekor is smaakvol, met moderne en vintage elemente wat pragtig bymekaar pas. Dankie vir al die bederfgoedjies, beskuit, cappuccinos en melk. Die klein binnehof buite skep 'n heerlike atmosfeer. Ons kan Modern Retro Apartment 1 met volle vertroue aanbeveel. Sien uit om weer daar tuis te gaan as ons in Pretoria is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynier M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent. Stay was excellent, the owners were friendly and willing to assist with anything we required. The environment is safe, luxurious and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Thanks for the kind words, Reynier. It was a privilege to host you.

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitmuntend. Absolutely stunning plek, kry meer as wat jy voor betaal, sal beslis weer en weer en weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Dankie Johann, dit was 'n voorreg om jou te huisves. Jy is altyd welkom.

Riana J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lieflikke plek, sal definitief weer kom kuier. Pragtige plek en baie netjies. Lekker tafel en sambreel om buite te sit en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Riana, ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Ons waardeer jou mooi resensie.

Annatjie M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Puik. Vir seker baie lekker gebly, sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Ons is bly dat julle lekker gebly het, Annatjie. Dankie vir die komplimente. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Jan en Thereza

Natasha B
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig, skoon en gerieflik. Baie lekker gebly in 'n veilige, ruim en baie skoon kamer. Baie gerieflik uiteengesit en mooi gemaak. Slegs 5 minute se ry na Pretoria Oos Hospitaal. Dankie dat ek so welkom kon voel en vir die ekstra moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Dankie vir die komplimente, Natasja. Die voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te kan ontmoet en huisves, was geheel en al ons s'n.

Isabel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Hierdie is by uitstek die beste selfsorg eenheid waarin ons al oornag het. Modern Retro Apartments het al ons verwagtinge oortref! Ons is 100% daarvan oortuig dat hierdie ons beste oornag keuse ooit was. Die gastehuis is sentraal geleë in 'n baie stil en veilige omgewing. Die eenheid was vlekkeloos skoon en groot genoeg om selfs vir 'n langer verblyf gemaklik te voel. Elke hoek van die binne- en buitekant van die eenhede is met liefde tot in die fynste besonderhede beplan en word ook met die grootste sorg in 'n ideale toestand gehou. Die eienaars is baie gawe mense met 'n sagte karakter van gasvryheid. Beste Thereza, ons wil julle bedank vir die warm hartlike ontvangs. Dit het behoorlik vir ons gevoel asof ons by vriende tuisgaan. Dit is voorwaar 'n unieke ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Isabel, van harte dank vir die mooi woorde en komplimente. Dit maak alles die moeite werd. Ons beskou ons as bevoorreg om mense soos julle te kan ontmoet en huisves. Ons is net so dankbaar vir julle ondersteuning. Groete, Jan en Thereza

Mariana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Verblyf was baie lekker en eenheid baie goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Modern Retro Apartments
Dankie vir die mooi woorde, Mariana. Ons beskou onsself as bevoorreg om mense soos julle te ontmoet en te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 509, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13419f373b2ab5f52d47529b28aaf60521b751ea29c7c616fc050b60d8f74eb5a7b87a8981764381e492c5df140b8f826486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 509 Mulberry Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.806846 28.295403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang