Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Waterside Apartment

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lianie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige, goed toegeruste verblyf met 'n pragtige seeuitsig. Die woonstel is goed toegerus en gerieflik geleë waar mens die heeltyd die see vanuit die kamers en leefarea kan sien en hoor. Dit is 'n uitstekende uitkykpunt vir walvisse wat voor die huis baljaar en daar is 'n wandelroete langs die rotse wat voor die huis verbygaan. Dit is naby die dorp met verskeie winkels geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Die beste ligging wat ons voor kon vra. Reg op die see! Die woonstel is pragtig, ruim en goed toegerus. Dit was 'n koue en nat naweek en ten spyte daarvan was ons baie gemaklik. Pragtige uitsig en die woonstel was nie koud nie. Daar was ook voorsiening gemaak vir addisionele komberse en verwarmers. Tracy was baie behulpsaam met aanbevelings vir restaurante en het ons ook op datum gehou met die beurtkragskedule.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Beautiful sea views. Spacious apartment on the lower level of a 2-storey building with stunning sea views. Lovely deck to sit on and watch the sunset. There is also a walking trial in front of the apartment going both ways along the seashore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herbert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Relax, have fun and return refreshed. Our experience at Modern Waterside Apartment was above all our expectations. Booking in was very efficient and caring. The apartment layout was awesome, our view was exceptional with direct access to the seafront. Very comfortable while safe with security system and reaction force (we accidentally tripped the alarm and Secma Security agent arrive within 3 minutes). Thanks for all the hot tips on places to visit Tracy, all highly recommended. The Birkenhead Brewery was a great start. We will have to resume the tour soon. Herbert and Sandra

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neal E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Fantasties. Baie goeie see-uitsig! Die plekkie is goed uit gerus. Sonsondergang op die dek is asemrowend! Niks meer gevra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2021

Baie mooi see-uitsig. Fantastiese uitsig, maar die huis kort baie meer kombuistoerusting en 'n buite-braai. Banke kan ook meer gemaklik wees vir die prys wat jy betaal!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Samantha
Modern Waterside Apartment
Dear Marike, Thank you for the feedback. I will look into the issues you raised. Kind regards, Samantha

Ingrid D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Wonderlik. Fantastiese ligging! Ons het ons langnaweek vreeslik geniet. Dit was net ‘n bietjie duurder as ander soortgelyke verblyf, maar verskriklik lekker. En die ligging was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Amazing. Location Location Location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2017

Awesome spot. Alles was awesome, dit het baie gereën, maar dit maak nie saak nie want view was awesome - ons kon net niks sout vind nie, verwag darem bietjie sout om te kook.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Samantha
Modern Waterside Apartment
Thank you for your feedback, we are very happy to hear that you had a good time. We have taken note of your comments regarding the salt. Kind regards, Samantha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 20, De Kelders, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANWJoPCprlZAwezVIfVjgIeRZFc2mjUZoOt5lQOt8kiPX0Opm9P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 20 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.568328 19.352701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang