Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou. Netjies en veilig.

Pieter J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Sal definitief weer kom.

Baie skoon en netjies. Goeie ligging. Baie goed geprys.

Elmien K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien K

Rustig, gemaklik, veilig.

Ons het heerlik gebly. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Dit was skoon en veilig.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Daleen F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F

Baie mooi, netjies en skoon. Gasvrou baie vriendlik!

Was ons tweede keer daar. Sal nêrens anders in Pretoria oorslaap nie.

Ingrid M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Gemaklik.

Baie gemaklike bed en het alles wat nodig is. Baie vriendelike gasvrou en maklik om te kry. Sal definitief weer gebruik.

Johann H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Fantastiese gasvrou en heerlike blyplek!

Baie baie lekker! Fantastiese gasvrou en skoon woonstel.

Jack R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack R

Baie baie lekker gebly. Sal beslis vorentoe weer gebruik maak.

Vreeslik baie lekker gebly. Aangename gasheer, vriendelik en behulpsaam. Alles, en meer as wat ons verwag het.

Astrid D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid D

Quite, clean, spacious and safe.

I needed a place to stay while construction was done at my house. This unit was perfect! Secluded, spacious and well-equipped. A very enjoyable stay.

Phyllis D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis D

'n Wonderlike vonds - dankie Rina!

Uitstekende kommunikasie. Perfekte ligging. 100% Skoon en netjies.

Sarette N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N

Ons is deur 'n baie vriendelike gasvrou verwelkom. Soos familie gevoel.

Uitstekende verblyf!

Martinette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette M

Rustig, veilig.

Baie gerieflik, heerlike bed.

Jean-pierre J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J

Veilig, skoon en modern.

Die gasheer was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Baie netjies, skoon en gemaklike eenheid. Buurt is baie veilig en naby aan alle aantreklikhede.

Ingrid V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Heerlik gebly baie dankie.

Sal vir seker weer daar gaan bly. Bed slaap soos 'n droom. Baie skoon en netjies, voel veilig. Rina het uit haar pad gegaan om iets wat ek vergeet het via Postnet na Postnet vir my te stuur. Baie dankie.

Amelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Baie vriendelike diens.

Baie sentraal. Waarde vir geld.

Gideon V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Ons het baie lekker gebly by Rina-hulle. Sy het ons met elke versoek vinnig gehelp en was baie vriendelik. Plekkie is netjies en het alles wat mens nodig kan kry. Baie dankie.

Dankie Rina jou plekkie is baie mooi, vol styl en gerieflik. Ons het heerlik gebly by julle.

Marianne L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L

Veilig en netjies. Ideaal vir oornag.

Vir seker sal ons weer daar oornag.

Danielle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Mooiste klein plekkie.

Die kamer was so mooi skoon en netjies ek kon dit amper nie glo nie. Ek sal enige tyd weer hier kom bly.

Natasha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie vriendelik, skoon en modern. Goed geleë. Baie behulpsaam.

Baie tevrede. Goed geleë, baie vriendelik, modern, skoon en netjies. Gasvrou baie behulpsaam. Sal vir seker weer gaan.

Michelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Baie gemaklike en skoon eenheid.

Rina het ons baie tuis laat voel, baie dankie vir jou gasvryheid. Sal definitief weer daar bly as ons in Pretoria kom.

Grove E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grove E

Fantasties. Ongelooflike vriendelike ontvangs en behandeling.

Baie lekker gebly. Ek het ook nood gehad met my voertuig en hulle het uit hul pad gegaan om my te help.

Gerrit B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Baie vriendelik ontvang.

Baie veilig en naby alles. Baie skoon en netjies. Ek sal altyd gebruik maak van die oornag ongeag waar ek in pretoria moet wees.

Peet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Was deeglik verras met die akkommodasie.

Ek persoonlik dink Rina vra te min vir haar absolute tip top, moderne akkommodasie. Dankie Rina.

Henry H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H

Aangenaam en rustig.

1. Vriendelik ontvang. 2. Baie netjies en skoon. 3. Al die toebehore het gewerk. 4. Stil, rustig en veilig. 5. Buurt baie netjies. 6. Vriendelik afgesien.

David W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Comfortable, convenient and very reasonably priced.

Recommend bedside lights to round off an already excellent value stay.

Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen se terugvoer

Dear David, thank you for your stay. It was lovely hosting you and we look forward to seeing you again soon.

Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen
Michael M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Baie skoon en netjies.

Baie sentraal geleë naby winkelsentrums.

Jessica V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Stylvolle gemak.

Ek was verras met hoe die moderne selfsorgeenheid my dadelik laat tuis voel het. Naby aan meeste van die aktiwiteite wat Pretoria offer. Die diens was regtig puik. Ek sal vir seker weer hier 'n draai maak.

Annemie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D

Pragtig, netjies, veilig.

Was glad nie moeilik om die plekkie te kry nie. Ons is baie vriendelik ontvang deur Rina. Regtig 'n baie mooi netjiese plek. Reisigers kan gerus daar gaan oornag.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blantonstraat 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ef8612155ad332de74c05f4b38e00fbf8ff264bb5f2302dd207ff11b9f0c5079ec58ad3578945af40132b0f8786ec588928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 64 Blanton Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.769062414326 28.276532071164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang