Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Helen D - Aug 2024
Algehele gradering
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Pieter J - Jul 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer kom.
Elmien K - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, veilig.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Daleen F - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon. Gasvrou baie vriendlik!
Ingrid M - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Johann H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese gasvrou en heerlike blyplek!
Jack R - Feb 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly. Sal beslis vorentoe weer gebruik maak.
Astrid D - Feb 2024
Algehele gradering
Quite, clean, spacious and safe.
Phyllis D - Feb 2024
Algehele gradering
'n Wonderlike vonds - dankie Rina!
Sarette N - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is deur 'n baie vriendelike gasvrou verwelkom. Soos familie gevoel.
Martinette M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Jean-pierre J - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon en modern.
Ingrid V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly baie dankie.
Amelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Gideon V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Rina-hulle. Sy het ons met elke versoek vinnig gehelp en was baie vriendelik. Plekkie is netjies en het alles wat mens nodig kan kry. Baie dankie.
Marianne L - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies. Ideaal vir oornag.
Danielle B - Jul 2023
Algehele gradering
Mooiste klein plekkie.
Natasha V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en modern. Goed geleë. Baie behulpsaam.
Michelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike en skoon eenheid.
Grove E - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties. Ongelooflike vriendelike ontvangs en behandeling.
Gerrit B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Peet V - Des 2022
Algehele gradering
Was deeglik verras met die akkommodasie.
Henry H - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
David W - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable, convenient and very reasonably priced.
Moderne Selfsorgeenheid in Lynnwood Glen se terugvoer
Dear David, thank you for your stay. It was lovely hosting you and we look forward to seeing you again soon.
Michael M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Jessica V - Okt 2022
Algehele gradering
Stylvolle gemak.
Annemie D - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies, veilig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blantonstraat 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang