Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moeg Geploeg Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Moeg Geploeg Lodge is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, 14 km vanaf Port Shepstone, 200 m van Sunwich Port se strand af, 2 km vanaf Southport-blouvlagstrand en stapafstand vanaf 4 gewilde restaurante. Die Polisiestasie is in dieselfde straat 200 m ver.

Dié Ateljee-Lodge beskik oor '2 Slaaparea, Kombuis, 'n en- suite-Badkamer en 'n aparte gaste-toilet. Die Hoof slaaparea het 'n dubbel-bed, 'n Platskerm-TV met eie DStv-kanale en 'n DVD-speler is beskikbaar.. Die lodge het lugversorging (ekstra koste) in die Hoof slaaparea. Die kombuis het 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware, kook- en eetgerei en tafel met 4 stoele. Die Badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die 2de slaap area het 2 enkel beddens in die kuier area.

Die woonstel lei na 'n groot kuierarea met etenstafel met sitplek vir 6, veerpyltjiebord en leesstof. Daar is 2 enkel beddens. Daar is ook gratis onbeperkte WiFi en veilige onderdakparkeerplek. Hout vir die buitebraai is gratis. Die lodge voorsien sy eie water en elektrisiteit.

Die perseel word 24 uur deur geslotekringtelevisie en 'n sekuriteitsfirma beveilig. Die lodge het sy eie water op die perseel en is nie van munisipale watervoorsiening afhanklik nie. Indien kragtoevoer onderbreek word is daar 12volt LED-ligte wat net by 'n skakelaar aangesit moet word. Onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar.

Moeg Geploeg Lodge is 30 km vanaf Oribi Gorge en Elandmeer, en 10 km vanaf Hibberdene en 30 km van Margate. Daar is 5 top gholfbane binne 'n 40 km-radius vanaf die lodge.

Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar groot honde word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Moeg Geploeg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvRtB6peKqvUAXImwMPJyYSlzU8WYDXiikS4bmQOPVF3N98h1cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Seaview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.666710352243 30.508618801832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang