Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moeg Geploeg Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Moeg Geploeg Lodge is 'n selfsorg-eenheid wat in Sunwich Port geleë is, 14 km vanaf Port Shepstone, net 200 m vanaf Sunwichport Beach, 2 km vanaf Southport Blouvlagstrand en stapafstand vanaf 4 bekende restaurante. Die polisiestasie is in dieselfde straat geleë, net 200 m verder.

Die ateljeelodge beskik oor 'n hoofslaaparea, 'n kombuis, 'n en suite-badkamer en 'n aparte gastetoilet. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Plasma-TV met sy eie DStv-kanale en 'n DVD-speler is beskikbaar. Die lodge het lugversorging in die slaaparea teen 'n ekstra koste. Die kombuis is toegerus met 'n mini-oond met 'n 2-plaats gasstoof, yskas-vrieskas, breekware, mikrogolf en eetgerei asook 1 tafel met 4 stoele. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel lei na 'n groot sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n veerpyltjiebord en leesstof. Daar is 2 enkelbeddens. Daar is ook gratis onbeperkte WiFi en veilige onderdakparkeerplek. Hout vir die buitebraai is gratis. Die lodge verskaf sy eie water en elektrisiteit.

Die perseel word 24 uur beveilig deur CCTV en 'n sekuriteitsfirma. Die lodge het sy eie water op die perseel en is nie afhanklik van munisipale watertoevoer nie. As die kragtoevoer onderbreek word is daar 12-volt LED-ligte wat net by 'n skakelaar aangeskakel moet word. Onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar.

Moeg Geploeg Lodge is 30 km vanaf Oribi Gorge en Eland Lake, en 10 km vanaf Hibberdene en 30 km vanaf Margate. Daar is 5 top-gholfbane binne 'n radius van 40 km van die lodge af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Moeg Geploeg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvRtB6peKqvUAXImwMPJyYSlzU8WYDXiikS4bmQOPVF3N98h1cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Seaview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.666691318676 30.508541017771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang