Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moegatle Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Herbert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Amazing, will visit again, so close to nature. This is a great place to unwind from city noise, fresh air and starry nights with animal and bird sounds all around. The accommodation is tip-top and the hostess did so much to ensure we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

'n Naweek wegbreek bosveld toe, kuier-kuier saam met kinders en kleinkinders. Dit was 'n heerlike naweek wegbreek saam met kinders en kleinkinders in 'n pragtige omgewing. Alex en Betsie is wonderlike gashere en toe ons 'braai' planne saam met die brood nodige reën omvergegooi is, is daar gou plan gemaak en ons kon die binnebraai in die saal gebruik waar die kleintjies heerlik kon speel. Die oggende was kosbaar - word stil en luister vir die groot verskeidenheid voëls en soek hulle dan met jou verkyker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Moegatle Akkommodasie
Hallo Nadine Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het julle en die kinders net so geniet en het lekker saam julle gekuier. Hoop ons sien julle gou weer. Liefde groete Betsie

Grace M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2024

2 night stay. We slept two nights. It was cold and the shower does not have hot water. We had to walk to the shower that has hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Waylon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons het ons klein rus kansie baie geniet! Elke dag swem. Pragtige tent en stort. Lieflike atmosfeer in die bos weg van die stad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Moegatle Akkommodasie
Hallo Waylon Dankie vir die great gradering. Ek waardeer dit opreg. Ek het jou en die geselskap van die ander baie geniet. Kom kuier gou weer!

Christelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Bosveld op sy beste! Dankie, dit was absoluut amazing! Sal beslis weer gaan. Dit was 'n goeie rus uit die besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Moegatle Akkommodasie
Hallo Christelle Dankie vir die puik gradering. Ons waardeer dit baie. Ons het julle baie geniet! Hoop alles gaan nog goed met klein Wieletjies. Kom kuier gerus gou weer!

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie gesellig. Baie lekker wegbreek en 4x4-bestemming in die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Goeie wegbreek uit die stad. Jy kamp maar hoef nie jou eie tent op te slaan nie. So dis gerieflik. En die mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Perfek vir asemskep. Moegatle bied presies wat 'n mens nodig het tydens 'n wegbreek. Natuur, skoonheid, rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Moegatle Akkommodasie
Baie dankie. Dit is altyd lekker om julle by ons te hê. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons op Moegatle.

Tshepiso R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2022

Excellent. The place is a clean, nice and quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

David C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Dit was baie lekker baie dankie, 10/10. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Veekraal 221 JQ, Deel 36, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9dee5116837c304e8735dc7937354ca449cc2ce1505087d4a7c53fa5b4de2864d069200ab058c1f50c1fc4173be75f1c472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Veekraal 221 JQ Portion 36 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.395824513431 27.718766737829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang