Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moegatle Akkommodasie

Tent 3
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die struktuurtent het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 2 bedkassies. Daar is elektrisiteit en 'n waaier. Die tent is naby ablusiegeriewe, die swembad en die kroeg. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste moet hul eie beddegoed saambring, slegs lakens en 'n kussing per bed word voorsien. Die tent het ook nie 'n yskas, eetgerei of breekware nie. Gaste moet hul eie tweepunt-kragprop saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis.

Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent 2

Tent 1
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
Beskrywing

Die struktuurtent het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 2 bedkassies. Daar is elektrisiteit en 'n waaier. Die tent is naby ablusiegeriewe, die swembad en die kroeg. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste moet hul eie beddegoed saambring, slegs lakens en 'n kussing per bed word voorsien. Die tent het ook nie 'n yskas, eetgerei of breekware nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis.

Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent 7
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Die struktuurtent het 4 enkelbeddens waarvan 2 op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 2 bedkassies. Daar is elektrisiteit en 'n waaier. Die tent is naby ablusiegeriewe, die swembad en die kroeg. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste moet hul eie beddegoed saambring, slegs lakens en 'n kussing per bed word voorsien. Die tent het ook nie 'n yskas, eetgerei of breekware nie. Gaste moet eie tweepunt-muurproppe saam bring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis.

Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent 6
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

Die struktuurtent het 4 enkelbeddens of 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tent het nog plek vir 'n kampbed of 'n klein matras. Daar is elektrisiteit en 'n waaier. Die tent is naby ablusiegeriewe, die swembad en die kroeg. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste moet hul eie beddegoed saambring, slegs lakens en 'n kussing per bed word voorsien. Die tent het n yskas, maar het nie eetgerei of breekware nie. Gaste moet hul eie tweepunt-kragprop saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis.

Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent 4
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die struktuurtent het 'n dubbelbed en 2 bedkassies. Daar is elektrisiteit en 'n waaier. Die tent is naby ablusiegeriewe, die swembad en die kroeg. Braaigeriewe is beskikbaar. Die tent het 'n buitebadkamer met 'n stort, 'n donkie word gebruik vir warm water en 'n toilet. Daar is ook 'n opwasbak. Die tent beskik ook oor n klein yskas. Gaste moet hul eie beddegoed saambring, slegs lakens en 'n kussing per bed word voorsien. Die tent het ook nie eetgerei of breekware nie. Gaste moet hul eie tweepunt-kragprop saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis.

Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Vadoeke, skottelgoedseep, 'n afdroogdoek, toiletpapier en handseep word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent 5
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die struktuurtent het 4 enkelbeddens waarvan 2 teen mekaar geskuif is, plus 2 losstaande enkelbeddens. Daar is elektrisiteit en 'n waaier. Die tent is naby die ablusiegeriewe, swembad en die kroeg. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste moet hul eie beddegoed saambring, slegs lakens en 'n kussing per bed word voorsien. Die tent het 'n groot yskas, maar het nie eetgerei of breekware nie. Gaste moet hul eie tweepunt-kragprop saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis.

Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamer, 'n kombuis en 2 badkamers. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe. Waslappies, skottelgoedwasseep, afdroogdoeke, toiletpapier en handewasseep word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie komberse in die winter saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Veekraal 221 JQ, Deel 36, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9dee5116837c304e8735dc7937354ca449cc2ce1505087d4a7c53fa5b4de2864d069200ab058c1f50c1fc4173be75f1c472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm Veekraal 221 JQ Portion 36 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.395824513431 27.718766737829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem