Moeggeploeg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Baracuda-straat 194, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Moeggeploeg bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige kusdorpie Chintsa-Oos, sowat 35 km noord van Oos-Londen. Dit is stapafstand vanaf die strand, Chintsa-Oos Kerk en verskeie restaurante. Die ligging is dus ideaal vir gaste wat troues of musiekvertonings in die dorpie bywoon, maar ook vir diegene wat net wil ontspan.
Olivewood Gholfbaan is net 10 minute en Inkwenkwezi Wildreservaat is ongeveer dieselfde afstand van ons af. Ander doendinge sluit perdry en branderplankry in. Die pragtige sandstrande strek na albei kante en dit is heerlik om hier lang ente te gaan stap.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 4 dubbelbeddens het. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 3 dubbelkamers onder het elkeen 'n en suite-badkamer en gaste in 2 van die boonste kamers 'n badkamer deel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het ook 'n oopplan-sitarea en -eetarea en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Baracuda-straat 194, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Moeggeploeg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Baracuda-straat 194, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang