Elgin River Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arieskraal Gedeelte 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Elgin River Lodge is in Grabouw geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, plaasstalletjies en markte. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 2 chalets en 1 villa wat geskik is om tot 18 gaste te akkommodeer. Alle chalets is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Chalet 3 is ook toegerus met 'n kombuisie. 2 vuurputte, en 'n klein borrelbad.
Geriewe op die perseel sluit WiFi, restaurant, kroeg, speletjieskamer en lughawe-transfers volgens reëling in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, swem, wateraktiwiteite en rivierskutvaarte insluit.
Neem asseblief kennis dat alhoewel die plaaspaaie oorgedoen is na die Villa, sal ons aanbeveel dat geen motors met lae profiele die Villa-avontuur aanpak nie. 4 x 4 is 'n moet, veral in nat weer.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, kaptoere, wynproe, fietsry en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Jacuzzi
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mofam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Arieskraal Gedeelte 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Elgin River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arieskraal Gedeelte 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang