Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogalakwena River Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Worthwhile. The lodge is quite difficult to get to because of the very poor condition of the roads. Once there, however, the lodge itself is comfortable and set in a tranquil environment right next to the river. The staff were extremely helpful and pleasant. We visited the small research centre on the property and found it very informative. We were based here because we wanted to visit Mapungubwe - but this again involves a fairly lengthy drive on very poor roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kishen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2024

Not for me. Some of the rooms don't have air conditioning (average temperature was 44 degrees Celsius). Being the only guests at the lodge, we were given a free upgrade to a room that had air conditioning. The rooms do not have a TV or mini fridge. The bed was nice. There are no restaurants or shops nearby, and units are not equipped for self-catering, so you are fully dependent on their restaurant while there. We were not given any menus from their restaurant but were just basically asked which protein we would prefer. The rest was left to their imagination. The pricing for the dinner meal seemed excessive for what we received. We were booked for two nights but only stayed one (not refundable). They had impressive reviews in the guest book, so maybe I'm just petty. I guess it was just not for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Annelize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2022

Okay. Misleading information from website. Very poor WiFi only around reception. No satellite TV. No activities available which was advertised. Fortunately for us staff and food was top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Lekker Bosveld-wegbreek Heerlik om net weg te kom van daaglikse roetine en langs die rivier te sit met 'n glas wyn en wag vir heerlike kos! Baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Mogalakwena River Lodge
Baie dankie vir u positiewe terugvoer - ons waardeer dit baie! Ons sien uit om u vinnig terug te verwelkom.

Yolandi N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2021

Personeel baie behulpsaam en vriendelik en ligging is asemrowend mooi. Luukse eenheid wat uitkyk oor water met bokkies en wonderlike ambience in die aand. Kan definitief aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hercules Philippus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2021

Op 'n baie mooi plek geleë, op die rivieroewer. Baie goed geleë, met luukse verblyf wat jou die Afrika gevoel gee. Tuine is baie goed versorg.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
Mogalakwena River Lodge
Geagte Mnr. Hercules, Baie dankie vir u positiewe terugvoer en ons vertrou dat u die tyd by Mogalakwena River Lodge geniet het. Ons sien uit om u terug te verwelkom. Vriendelike groete Isabella Williams

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Besonders. Besonders aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
Mogalakwena River Lodge
Geagte Johan Baie dankie vir u terugvoering, en ons hoop om u gou terug te verwelkom. Vriendelike groete Isabella Williams

Ageeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Super locatie en super service. Fantastisch mooie chalets, prima ontbijt en diner. Schoon en uitmuntende service. Vriendelijke staf. Kortom...ga het zelf ervaren.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Mogalakwena River Lodge
Dear Ageeth, We are very pleased to hear that you enjoyed your stay and that we could share the Mogalakwena River Lodge experience with you. We hope to welcome you back soon. Warm regards, Isabella, Mapula and the Mogalakwena team.

Deon V
1 nag
4.4
Aug 2017

Pragtige natuurskoon! Ongelooflike diens, pragtige eenhede, kampvuur-aande. Sal dit weer doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jdm (buddy) S
1 nag
2.2
Mei 2017

Nie soos verwag. Ek het onmiddellik betaal vir verblyf vir 2 persone met my bespreking. Daar was egter 'n probleem en kon my metgesel nie meer saamkom nie. Personeel het geensins aangebied die deposito van R1800.00 te halveer en my te krediteer omdat daar uiteindelik slegs een persoon oorgebly het nie. Ek verwag nie 'n terugbetaling nie, maar sou 'n aanbod om terugbetaling van helfte van die deposito waardeer word. "Courtesy" ontbreek. Die verblyf by Mogalakwena River Lodge was nie wat ek verwag het vir die bedrag wat betaal is nie. Verblyf in ander provinsies vir hierdie prys is meer luuks en afgerond.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Reservations
Mogalakwena River Lodge
Geagte Mnr. Swart Baie dankie vir u terugvoer en ek is baie jammer om te verneem dat u ervaring by Mogalakwena River Lodge nie bo verwagting was nie. Op die Travelground/nightbridge besprekingswebwerf word aangedui dat ons kostes per kamer is en nie per persoon nie en dat dit aandete en ontbyt insluit. Ons sal graag vir u 'n komplimentere 2 nag verblyf wil aanbied. Vriendelike groete Isabella Williams (nee Coetsee)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mogalakwena-plaas, Alldays, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmI72Xgs4TJJBzACvXtAOlafNRLaIu4Cf2hf1RQO5MHwERXiEmJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Mogalakwena Farm 38 km from Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.725555555556 28.775277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang