Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogodi Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 853 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Nonhlanhla N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

It was a home away from home, simple and quiet. We felt safe, management very welcoming, and the place clean. Close to the Lift Adventures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome! Breathtaking! Wonderful view, the lodge itself is peaceful and very friendly staff who are always available to help. Will definitely stay there again, no doubt about it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie goeie ligging. Baie lekker gebly en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casey B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Effortless. Fantastic stay, brilliant location and close to all amenities in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linanda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, plek is skoon. Ontbyt is bietjie laat. Gasheer het ons vir een oggend se ontbyt terugbetaal toe ons vroeg moes ry, wat baie gaaf was. 'n Fan sou nice wees vir die warm dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Comfort Obakeng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Great. Great location, great room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulos S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Peaceful place to stay with cool temperature. Good place to stay and quiet with free access to Graskop Gorge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia B
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

The stay was nice. The stay was nice, it was close to the gorge as it was my main event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marina F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker gerus en die Panorama Roete geniet. Verblyf was netjies en goed ingerig, als wat mens nodig het. Die lodge is reg langs die Gorge, so ons eenheid het baie geraas gekry van die mense wat die dag daar spandeer. Verder is dit goed geleë op die Panorama Roete en baie mooi uitsigte. Die restaurant was ook net bietjie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne-mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige uitsigte, skoon akkommodasie, vriendelike diens, en gerieflike ligging. Ons het oor Desember vir drie dae by Mogodi Lodge gebly, en dit was absoluut pragtig! Alles was baie skoon, die mense was vriendelik en hulpvaardig. Die uitsig was asemrowend en die atmosfeer so rustig. Meeste van die natuurskoon en aktiwiteite is ook naby, tussen 15 minute en ’n uur se ry van die akkommodasie af, wat dit gerieflik maak. Dit was ’n heerlike wegbreek, en ons sal beslis weer teruggaan. Baie dankie vir ’n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 853

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85aba5429d333eca0f858630b446130313d82cacaf484920aa9e21d0a2fe490343143bff896b592b5d237ab2ea8219ba4770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 853 5 1 5 Kowyns Pass Road Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -24.943424709298 30.840318202972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang