Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogodi Lodge

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowynspasweg, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mogodi Lodge bied verblyf in Graskop, Mpumalanga. Dit is uitstekend geleë, net 50 m vanaf die Graskopkloof-valle, met 'n manjifieke uitsig oor die Mpumalanga Laeveld. Dit is die ideale ligging vir gaste om die oorvloedige natuurskoon van die area te geniet.

Akkommodasie is op die kloof geleë en bestaan uit 1-slaapkamer-chalets, 2-slaapkamer-chalets, hotelkamers en rugsakreisigerkamers. Alle eenhede is ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die lodge spog met "The Highlands Pub & Restaurant" in privaat besit met 'n a la carte-spyskaart. Die Restaurant kyk uit oor die Graskop-kloof en is daagliks oop vir ontbyt en aandetes, ons verseker totale bevrediging wat ook al die behoefte mag wees.

Gaste is welkom om rondom die groot swembad te ontspan en die Mpumalanga-son te geniet. Vir die avonturier is daar 'n Graskop Gorge Lift Company en Big Swing and Zipline reg langs Mogodi Lodge.

Die lodge is net 1 km suid van Graskop en binne 49 km van die Krugerwildtuin af. Besienswaardighede in die nabygeleë omgewing sluit God's Window, Bourkes Luck Potholes, die Blyderivier-canyon en vele ander bekende watervalle in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 860 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Michelle S
Saam met vriende
5.0
We had a great time and were very comfortable. Very comfortable, clean accommodation in a great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Thato F
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Great views as well. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker daar gebly. Die plek is netjies en skoon. Braai geriewe is beskikbaar en hulle het deur die dag kom skoonmaak. Al voors...
Sien meer
Feb 2025
Ndzetelo Success M
5.0
Amazing. The stay was amazing with an amazing view of the gorge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nonhlanhla N
Gesin met tieners
5.0
It was a home away from home, simple and quiet. We felt safe, management very welcoming, and the place clean. Close to the Lift Adventu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 860

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kowynspasweg, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Mogodi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowynspasweg, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85aba5429d333eca0f858630b446130313d82cacaf484920aa9e21d0a2fe490343143bff896b592b5d237ab2ea8219ba4770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 860 5 1 5 Kowyns Pass Road Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -24.943424709298 30.840318202972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang