Mohale Rest and Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Francette S - Sep 2024
Algehele gradering
Warm vriendelike ontvangs, skoon, gerieflik.
Mike W - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful, spacious accommodation with wonderful hosts.
Lees meerKobus B - Jul 2024
Algehele gradering
Vredevolle atmosfeer met netjiese en skoon kamers. Sal weer daar tuis gaan.
Lees meerSamantha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, worth the money paid.
Elis3 B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam teen billike prys.
Buks R - Mei 2024
Algehele gradering
Tevrede.
Lorraine J - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam, maar behalwe wat ek boonop genoem het van my besering.
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Jh C - Des 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Madelein G - Nov 2023
Algehele gradering
Kuier was baie lekker.
Lucinda C - Nov 2023
Algehele gradering
Was heerlik - Piet en sy vrou is baie behulpsaam.
Francois D - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome. Great value. Clean with a beautiful garden.
Victoria M - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en netjiese akkommodasie.
Jeandre M - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en gasheer.
Letlhogonolo P - Okt 2023
Algehele gradering
It’s peaceful.
Riaan M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jan W - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lynette H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Theresa J - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike blyplek. Gesinsvriendelik.
Cobus M - Aug 2023
Algehele gradering
Presies wat foto's aangebied het, het ons gekry.
Juanitha B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Annette G - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik. Vriendelik ontvang.
Gert K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hannes K - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige vakansie atmosfeer.
Salome M - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike diens, geen probleme.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Goeiemore Salome,
Dit was plesier om julle hier te hê, en sien julle graag weer.
Groete
Lorraine
Zanel D - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Natasha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Frik S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, groot en netjiese kamer, vriendelike personeel.
Andrea O - Okt 2023
Algehele gradering
Terugvoer namens my ouers: Dit was netjies, skoon en stil.
Chase D - Aug 2023
Algehele gradering
A very relaxing stay. Very neat and quiet.
Dave E - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Paul V - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie kommunikasie, netjies en rustige atmosfeer.
Yolande O - Des 2022
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf.
Helena C - Nov 2022
Algehele gradering
Puik.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie Helena. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Hannes C - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en Veilig.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Hannes.
Palmira Z - Aug 2022
Algehele gradering
A pleasant stay.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Thank you Palmira, looking forward to seeing you again.
Chrisna A - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, vriendelike ontvangs.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie Chrisna, ons hoop om julle gou weer te sien.
Antoinette V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en baie netjies.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie Antoinette, bly julle het lekker gebly!
Anita F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie, dit was lieflik om jull hier te hê. Hoop julle het die tyd saam baie geniet!
Christiaan D - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Marika C - Mei 2022
Algehele gradering
'n Heerlike verwelkomende tuiste.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie Marika. Dit was ‘n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien jul gou weer vir SA’s.
Corne H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Dankie vir jul bespreking Corné, dit was lekker om julle hier te hê.
Gerrit S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie stil en veilig ook netjies.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Dankie Gerrit.
Lucinda K - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en die eienaar is baie behulpsaam gewees.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie Lucinda! Julle is enige tyd weer welkom.
Heidi F - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely and comfortable.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Goodday Heidi, thank you for the feedback and for highlighting this. We have since ensured that each room has got a light in case of loadshedding.
It was a pleasure having you and hope to see you again when you’re visiting the area.
Celeste
Jolosi M - Jul 2022
Algehele gradering
It is a safe place, I will definitely recommend a friend to stay at Mohale.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Thank you Jolosi, it was lovely to have you stay with us.
Renske S - Mei 2022
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelik.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie Renske, hoop ons sien jul gou weer.
Marc S - Des 2022
Algehele gradering
Tranquil, relaxed, clean environment with friendly staff. Excellent communication throughout.
Alta S - Jun 2021
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Goeiemore Alta
Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was so lekker julle hier by ons te huisves, tydens julle besoek in Pretoria.
Sien julle graag weer.
Groete
Lorraine
Cherise V - Aug 2020
Algehele gradering
Gaste van Petrus Steyn.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer!
So dankbaar dat die rolstoelvriendelike kamer aan jou behoeftes voldoen her.
Sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Lorraine
Frans V - Mrt 2020
Algehele gradering
Gastvry, schoon, compleet, pragtige tuin.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Frans,
Ons is so bly dat julle die tyd hier geniet het.
Ons sien julle graag weer as julle in SA kom kuier!
Groete,
Lorraine
Shaks N - Feb 2020
Algehele gradering
The place was absolutely stunningly serene. The hostess was amazing.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Shaks
It was so good to host you here and a pleasure to have you here.
Looking forward to seeing you again when you are in Pretoria!
Keep well
Lorraine
Lourens R - Des 2019
Algehele gradering
Heel gerieflike verblyf, het baie lekker gebly.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Dankie Lourens,
Ons waardeer die terugvoer. Ons sien julle graag weer!
Groete.
Lorraine
Adri V - Okt 2019
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Goeiedag Adri,
Ons waardeer jul terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien julle graag weer as julle na Pretoria kom.
Groete
Lorraine
Johan H - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Johan,
Dankie vir jou terugvoer.Dis goed om te hoor die stort en badkaner het goed vir jou behoefte gewerk.
Ons sien uit daarna om julle volgende keer te sien.
Groete
Lorraine
Johan K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie tevrede met verblyf, sal beslis aanbeveel.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Johan,
Dit is vir ons so lekker om te hoor julle het goeie ervaring by ons gehad en alles in orde gevind.
Veral met die dat ek en my man op die stadium by ons kinders was! Ek sal die boodskap met ons personeel deel !
Baie groete
Lorraine
Dinah M - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful, peaceful tranquil place of rest and retreat.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Good day Dinah,
We appreciate your feedback and it was good to have you here. We trust this will be the first of many times that you will come to rest and pray here at Mohale Rest.
Jan C - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker, stil, vriendelik en gasvrye diens.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te he en plesier om te help met julle behoefte vir 'n ekstra slaapplek. Sien volgende keer!
Groete
Lorraine
Bea-rachelle O - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, baie rustige plek en veilig.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Middag Bea,
Dankie vir julle terugvoer. Ek is dankbaar dat julle ons plekkie so ervaar het en geniet het. Dit was goed om julle te ontmoet en hier te hê.
Groete en mooi bly!
Lorraine
Elizabeth V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, pragtige omgewing en stil!
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Middag Elize,
Ons het dit geniet om julle weer te sien en lekker om te hoor julle bly lekker hier en geniet die omgewing.
Tot vlg keer, goed gaan,
Lorraine
Daniella S - Jul 2018
Algehele gradering
Peace and quiet for the soul.
Lees meerMohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Daniella
It is such a pleasure for us to have this space to share with all who need to be alone and away from the business of the world to rest and process life.
Blessings on your journey.
Lorraine
Nienke V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie buigbaar, gaan ekstra myl om dit vir die kliënt maklik, aangenaam te maak.
Lees meerMohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Nienke
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en was ook goed om jou groot Woef te ontmoet.
Ons hoop dat hy sommer nou baie beter is.
Groete
Lorraine
Benjamin N - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Marie,
Baie dankie vir julle terugvoer.
Was goed om julle te ontmoet en hier te verwelkom.
Lorraine
Ina T - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerMohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Ina
Dit was wonderlik om julle hier te hê. Dit is so lekker dat ons voëls kyk en soveel ander dinge in gereën het.
Sien julle volgende keer.
Baie groete, Lorraine.
Lesego K - Feb 2018
Algehele gradering
The service was excellent and the unit was in excellent order, very clean and big.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Dear Lesego
Thank you for your input. It was great to have you here.
Take care
Lorraine
Vanessa B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjiese kamer.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Dankie Vanessa,
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Sien volgende keer!
Groete
Lorraine
Ilse J - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die posiiewe terugvoer Ilse.
Ons is bly dat jy gemaklik kon rond beweeg. Dankie vir jou praktiese voorstelle tydens julle tyd hier, bv. om 'n laer spieël te hang en geen los matte. Ons maak werk daarvan om die eenheid nog meer gemaklik te maak.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Lorraine
Rene' L - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige, stil wegbreekplekkie.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Rene
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was lekker om julle hier te hê en sien julle volgende keer.
Goed gaan
Lorraine
Emsie K - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
Lees meerMohale Rest and Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Emsie
Dit was 'n groot voorreg vir ons om julle hier te he by ons vir die 5 dae.
Groete vir almal
Lorraine en Piet .
Johannes K - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Sonet
Dankie vir julle terugvoering.
Ons is bly julle het lekker gebly.
Sien volgende keer.
Groete
Lorraine
Liezel D - Okt 2017
Algehele gradering
Stil en rustige area.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Liezel,
Dit was lekker om julle hier te hê.
Sien julle graag weer.
Groete,
Lorraine
Miriam B - Sep 2017
Algehele gradering
Very nice place and well looked after.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie nice plek en hulle kyk goed na dit.
Baie dankie vir die gasvryheid. Die verwelkoming en die gasvryheid was baie vriendelik en die diens wat uitstekend. Die kamer is baie skoon en nice en het alles wat mens nodig het. Die oord is in 'n lekker stil woonbuurt wat ek geniet het want ek is nie gewoond aan die stad nie. Die kombuis is pragtig en word goed in stand gehou. Ek kan die verblyf hoog aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Thank You, Miriam. It was a pleasure for us hosting you and so grateful that you could have this ' home away from home' during your stay in Pretoria North.
Trust to see you soon again.
Many thanks,
Lorraine Groenewald
Leonie T - Okt 2017
Algehele gradering
Baie huislik en die ontvangs was vriendelik.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Beste Leonie,
Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly om te sien julle het dit geniet. Sien julle graag weer.
Groete,
Lorraine
Nico S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Middag Nico
Dit was goed om julle te ontmoet en hier te hê.
Sien julle graag weer wanneer julle in Pretoria kom kuier.
Groete
Lorraine
Liezl F - Sep 2017
Algehele gradering
Goeie ondervinding.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Liezl
Dankie vir jou terugvoering.
Dit was lekker om jou hier te hê.
Sien jou graag weer.
Groete,
Lorraine
Coenie S - Jul 2017
Algehele gradering
Eerste en laaste keer.
Mohale Rest and Retreat se terugvoer
Hallo Coenie
Dit was goed om julle hier by ons te hê.
Dit is jammer dat julle dit so ervaar het, ons kan van ons kant sê dat ons elke keer voor gaste kom 'n skoonmaakspan inkry om skoon te maak, en alle voorbereidings tref om gaste se gemak te verseker.
Wanneer julle weer in die omgewing is sal dit vir ons lekker wees om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lorraine
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang