Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mohale Rest and Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie bevredigend. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig en kalmerend. Lorraine het ons hartlik ontvang en gou tuis laat voel. Eenhede was netjies en skoon en het alles in gehad wat ons nodig sou kry. Lorraine was altyd beskikbaar as ons iets nodig gehad het. Sy en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly en sal beslis aan ander wat 'n lekker slaap plekkie soek aanbeveel. Die tuinuitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Warm vriendelike ontvangs, skoon, gerieflik. Ons sal graag weer by julle wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Peaceful, spacious accommodation with wonderful hosts. From the moment we arrived and all through our stay, the hosts were most friendly, caring and helpful. The accommodation was spacious and great value for money. The location in the area we required, with the large, beautiful garden, affords a convenient, quiet and wonderful stay. A big thank you to all the family. We will certainly recommend you and will be back for sure if we need to travel that side again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vredevolle atmosfeer met netjiese en skoon kamers. Sal weer daar tuis gaan. Verblyf by Mohale Rest and Retreat was elke sent werd. Die ontvangs van die gasheer was verwelkomend en vriendelik. Mohale Rest en Retreat is in 'n baie rustige omgewing en toeganklik tot nabygeleë winkels en restaurante. Mens ervaar sommer die vrede en kalmte as jy by die hek inry. Die geriewe was skoon en netjies en alle inligting en reëls was by aankoms deur die eienaar gekommunikeer, wat dit nie nodig gemaak het om onnodig kort-kort vrae te vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Amazing, worth the money paid. Exactly as the pictures, good communication and overall amazing stay, I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elis3 B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangenaam teen billike prys. Uitstekende diens en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Tevrede. Akkommodasie bevat alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Aangenaam, maar behalwe wat ek boonop genoem het van my besering. Baie lekker gebly, maar hulle sal hulle dakwaaiers hoër moet maak. Dit het gebeur dat my duim geraak is en ek moes na die hospitaal en teater toe gaan om my duim reg te maak. Verder 'n baie lekker plek. Sal weer gaan, maar sal daardie moet regmaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Gemaklik. Waarde vir geld, stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R635
R635 R476
per nag (plek vir 2)
Vanaf R635
R635 R476
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzODRiMDc1LTk0YTgtNDkxNS1iNzQ5LTZjNGVlZjJjNGExYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R635 nouVanaf R476 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 123 Eeufees Street Pretoria North 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.685033894621 28.168395459652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang