Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moholoholo Ya Mati

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Amri E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik, net kort. Sal definitief weer daar bly. Heerlik gebly. Baie gerieflik en pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige plek vir troues en partytjies. Ongelooflike mooi plek, uitstekende diens ontvang. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonty M
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantastiese diens, asemrowende natuurskoon, goeie instandhouding, waarde vir geld. Verwagtinge oorskry. Beeldskone natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit W
1 nag
4.6
Sep 2024

Beautiful spot, super helpful staff. Super helpful staff. Went out of their way to accommodate me. Also a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Onbeskryflik. Amazing personeel!!! Beste ontvangs en vriendelikheid. Amazing plekkie, waar jy en die bos een raak en soveel rustigheid ervaar. Elke hoekie het 'n storie en die natuurlig is onbeskryflik. Die nagklanke en skoon lug. Alles die moeite werd. Hier vind jy jou hart se klop weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelna K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Absolutely fabulous. The service, the chalet, and the food were absolutely fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik rustig langs die rivier. Wat 'n fantastiese plek, rustig langs die rivier. Als is netjies en skoon. Definitief die moeite werd om te gaan afskakel van die besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Lieflike, skoon, groen met die mooiste uitsig! Ons het baie laat 'n bespreking gemaak en ons het vinnige terugvoering gekry. Dit is 'n asemrowende uitsig vanaf die hoofingang. Die kampterrein is netjies. Ek dink nommer 11 is die beste plek om te kamp aangesien dit mooi plat is. Die stortkoppe is ordentelik en baie beter as ander kampterreine. Die opwasarea was verskriklik vuil en ons het besluit om liewer ons skottelgoed by ons staanplek te was. Rakende veiligheid is die kampterrein reg by die pad (jy hoor ook van tyd tot tyd trokke wat verby kom) en die hek het vir 'n groot gedeelte van die dag oopgestaan. Enige iemand kon instap en kom loer as hulle graag wou. Anders as dit was dit 'n lekker plek om te kamp, ons sal volgende keer die swembad ook probeer benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Anniversary weekend with my better half. Tranquil environment, private, beautiful, quiet. The deck by the river is absolutely a must to experience. The unit itself is very beautiful and the main bedroom with outside shower is absolutely amazing. If we could we would have retired right then and there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Baie mooi oornagplek in die Bosveld langs die Blyderivier. Baie mooi, gerieflike en skoon oornagplek in die ongerepte natuur in die Blyderivier Canyon. Die buitestort is baie oulik, net die skuifdeure kort baie aandag vir sekuriteitsdoeleindes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 408
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 408
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMGYxOTQ3LWU4MjUtNDM3OS1hMzMzLWEzYTM4MzIzMGEwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 408 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the R531 Hoedspruit 1370 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.503292545567 30.838396349536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang