Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moiras Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marko C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker en baie vriendelike mense. Lekker plek en lekker mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
Moiras Guesthouse
Baie dankie Marko. Julle was ons eerste gaste by Moiras en ons is só bly julle het lekker gebly en alles geniet. Julle het die plek pragtig skoon en netjies gelaat. Julle is uitmuntende gaste en ons sien uit om julle weer hier te sien.

Retha V
Lang verblyf
4.8
Nov 2023

Ongelooflik vriendelik en hondevriendelik. Dit was die gaafste mense, Erik en Karlien. Ek sal hul plekkie vir seker aanbeveel. Hulle was baie behulpsaam en ons het so lekker gebly, veilig en gemaklik gevoel. Sal nooit weer 'n ander plek besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
Moiras Guesthouse
Baie dankie Retha. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê - veral met twee sulke goed gemanierde worsies! Ons sien uit na julle volgende kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 3, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149e4d0f5e5c5787dbe048196ee158e5d0f14c770b47b41a58d716e0421dc748bff68441bdf31352065e07a6de185521169d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Moira Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7446101 26.5544978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang