Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mojo Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 22 resensies vir Mojo Hotel
Netheid
3.4/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Chandre M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre M

Well located and value for money.

I booked the accommodation for my solar team who did an installation in the Cape. They were impressed with the service and spacious accommodation. They also enjoyed the restaurants that were located nearby.

Clarise L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise L

It was a great experience and the staff was very friendly. I would highly recommend it.

I enjoyed my stay and the staff is very friendly.

Keith B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith B

Experience excellent.

Nice and very good vibe. I love it.

Mojo Hotel se terugvoer

Thank you immensely for your glowing review! We're thrilled to learn that your stay surpassed your expectations. Your satisfaction means the world to us. We eagerly anticipate your next visit. Take care!

Mojo Hotel
Yolande K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande K

Average.

Good enough stay. Just the check-in took very long. Also aircon in our room was not working and we mentioned it more than once but didn't look like something was done about it.

Naomi S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi S

Ontvangs was power.

Nie baie skoon plek.

Jayson J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson J

Relaxed, safe and eventful.

Loads of food menus and live music.

Renate L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate L

Lovely.

Nice and clean, but a few broken items, like the door handle and leaking aircon.

Theodore M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore M

Baie lekker gewees

Dis net 1 nag wat mense langsaan ons vir 'n paar ure geraas het. Dankie, lekker gekuier.

Johannes J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Kamer klein en sonder venster.

Kamer klein en sonder venster wat met beurtkrag nogal sleg was.

Tracey D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey D

Always a fun time.

I was a bit disappointed on arrival when the room was not ready at 16:00 and only got the keys at 17:00. The rate is a lot for 1 night and the check in time was nearly after the day was over and check out is before 10:00 AM. When we arrived the room was clean and neat but the room was freshly painted and the paint smell was really strong.

Johann S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie lekker.

Was daar vir die rugby, die hotel is baie netjies en sentraal geleë. Sal weer in toekom daar bly. Mojo Market is baie lekker by die hotel.

Carin L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carin L

Tevrede vir 'n nag se oorslaap.

Parkeerplek is 'n groot probleem.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lauranne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lauranne V

Not what was advertised.

The booking did show on their end, bad communication between website and Mojo Hotel. Ended up not getting the room we wanted and it was said that we received an upgrade but it did not seem that way to us. The photos were misleading. Mojo Hotel is more a backpackers than a hotel and should be advertised as such. The room was not to standard cleaning as well as Covid protocol not being followed. The hallways were also very dirty. There had to be asked to clean the room again and furthermore we as guests cleaned the walls and surfaces. It was not worth what we paid for and the money was definitely not worth the stay.

Dawie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dawie D

Swak, swak, swak. Haal Mojo van opsies af.

Kamer was nie beskikbaar, verkeerde vuil kamer gegee. Dronk partytjies tot 2am langs gesinskamers. Geen verantwoordelikheid, netheid en respek. Bly weg. Nie die moeite werd nie. 70% van die foto's om vooraf 'n besluit te maak was waar nie. Valse advertering.

Raynecia F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Raynecia F

Pateties.

Die kliëntediens is swak geen gasvryheid of diens het ek daar ontvang nie, met my aankoms was my kamer nog nie skoon gemaak nie toe moes ek wag. Ons was ook nie ingelig oor loadshedding nie ons moes in donker kamer sit. Dit het meer gevoel soos 'n hostel as 'n hotel. Toe ons ontvangs bel word die telefoon in ons oor afgedruk my man het toe na onder gegaan en nog steeds het ons nie diens ontvang nie. Ons het gevra vir glasse en melk dit het nog nooit by ons uitgekom nie. Die Saterdagoggend het ons gaan ontbyt eet toe ons terug keer was ons kamer nog nooit skoon gemaak nie toe moet ons weer dwaal. Dis die swakste ooit wat ek al ervaar het.

Cheryl N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Cheryl N

Die plek het 'n stink reuk en was glad nie gasvry nie.

Sal liewers nie, sal net nooit weer daar bespreek nie!

Gerrie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrie D

Baie raserig, bo-op 'n bar wat tot vroeë oggendure baie raas. Baie vuil, geskok dat webtuiste so 'n plek adverteer, het vir seker nie lekker geslaap nie.

Baie raserig en vuil.

Anoushqah M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anoushqah M

The staff are extremely friendly and helpful.

Only had one problem, it was the guests staying in the next room. They were making a loud noise and banging doors till 3 o'clock in the morning.

Ian J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Goeie waarde vir geld en goed geleë.

Die kamers is klein en was die feit dat daar nie vensters is nie bitter vreemd. Die mure baie dun en dit maar raserig met al die gaste laat aand en vroeg oggend. Vir ons wat dit net vir oorslaap gebruik het het die perfek gewerk. Dit is moeilik om die ingang en parkering te kry.

Carine P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carine P

Lekker gebly, veiligheid nie so goed nie, kamer was nie gereed met aankoms nie.

Netheid was goed. Kamer was nie gereed met aankoms 15:30 middag van 17de Desember nie. Ontvangsdame het glad nie haar werk verstaan of geweet hoe om op te tree nie. Baie lank geneem met vorms invul en kamer se sleutels kry.

Ronette O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronette O

Onsmaaklik en onplesierig.

Ons het daar aangekom, ingeboek. Niemand vergesel jou saam om te kyk of alles in orde is nie. Toiletseat stukkend, stortdeur kan nie toe nie, bedlampies werk nie, aircon werk nie en die ketel is gebreek. Hotel se terugvoering "sometimes this happens". Hulle ag nie die curfew nie, en ander gaste drink en raas in die gange, en word nie stil gemaak. Ek moes self later stil maak. Ons hang op die deur dat hulle nie ons kamer moet uitruim, maar ag nie dit nie. Toe ons wil breakfast en koffie kry toe is hulle nog toe, dis na 7am. Sal nie weer daar bly nie. Dis 'n jammer mens kan nie 0 sterre gee nie.

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 181 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regentweg 30, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87dc36fde7d3e56ea6dc9644a018ca61f6da7f2c9eccc53ca957f097f6034ad3bf9f7a7e8dc5e915a9ca01552b7579c49952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 30 Regent Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.919247209527 18.385940641165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang