Lions Pride Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534 Mabula, Waterberg-landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Lions Pride Moi Signature Luxury Home is op die prentjiemooi Waterberg-landgoed in Bela-Bela. Dit bied waarlik 'n onvergeetlike Afrika-bosveld ervaring aan enige gas.
Die selfsorghuis is geskik vir 10 gaste en beskikoor 5 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n stapelbed. Elke en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met alle nodige toestelle soos 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n lekker kaggel.
Die kuierarea van Lions Pride Moi Signature Luxury Home spog met 'n rits geriewe insluitend 'n skitterende swembad met swembadbedekking, 'n pooltafel, 'n buitekroeg en 'n boma met gemaklike buitemeubels. Sterrekykers sal mal wees oor die dak wat verleng kan word en die teleskoop sowel as die aparte boma met 'n perfekte uitsig oor die naghemel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 534 Mabula, Waterberg-landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534 Mabula, Waterberg-landgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang