Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molalatau Lodge and Campsites

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
3.5
Elize M
1 nag Gesin met tieners
2.8
Apr 2024

Plek kort aandag. Ons het nie warm water gehad. Wasbakkrane draai in rondte. Rustig en het lekker gekuier by lapa.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elize M
1 nag Gesin met tieners
2.6
Apr 2024

Beddens slaap lekker maar geen warm water in ons cottage. Lekker gekuier by die lapa gedeelte. Oulike plek maar baie verwaarloos, kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
2.4
Jan 2024

Unexpected. Bedding was nice and clean. Unfortunately, there was no view of the river. The main reason I chose this place was because it was mentioned in their description that you can fish from the property, but I was unable to do so as there is apparently no access to the river, as per the receptionist. Don't let the pictures fool you! The property was mostly occupied by local workers from the mine and power station. People were drinking and playing music from their cars until 11pm. There was a 'load shedding back-up light' in my room, but it was not plugged in, so it was not working when the power went out. The mirror in the room was broken and fixed with masking tape. The lock on my room door was also not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Gregory P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Great service. Easy booking in. Room is clean and neat. Asked for a TV which was sorted very quickly. Booked Dinner and Breakfast from Theo. Good Food Good Value. Thank you Theo and Elsabe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theo
Molalatau Lodge and Campsites
Thank you Greg, was a privilege having you. Hope to see you soon.

Anet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Dis ons 2de keer by Molalatau en sal weer gaan. Baie rustige en netjiese plek. Ons het die natuur baie geniet en sal weer gaan alhoewel ons nie die cabin gekry het wat ons geboek het nie was die kuier nogsteeds lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
Kort verblyf
3.2
Mei 2023

Needs an upgrade. It would be nice to have a kitchenette so that you can at least do basic cooking. Toilet door not working, no TV in on room. No chairs to sit on or braai close by, but managed to arrange for chairs and a braai to be brought to our unit. Place is neat and tidy, but needs an upgrade. OK if you just need a place to sleep with minimum facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ronel M
1 nag Saam met vriende
2.8
Des 2023

Daar is meer as genoeg stilte. Die plekkie kort 'n bietjie opknappingswerk. Die plek is baie stil. Daar is nie baie om te doen nie. Ons het meer verwag, maar as dit stilte is wat jy soek, is dit wat jy daar sal kry.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Melissa N
1 nag Saam met vriende
2.6
Jul 2023

Valse advertensie. Met ons aankoms by Molalatau Lodge, was dit ongelukkig Eskom Loadshedding. Wat ons verstaan, dit is Suid-Afrika. Daar was geen kerse of lampies nie en ons was gelos in die donker. Ook geen waarskuwing om te laat weet dat ons moes self voorsien het vir dit nie. Ook toe krag weer aankom was daar geen warm water nie. Tweedens adverteer hulle dat hulle 'n restaurant het, geen waarskuwing, was hy toe. Laastens het ons Donderdag 'n epos gestuur en gevra of ons kon ontbyt reël vir Sondag en het geen terugvoer ontvang nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Tarrant D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2023

Dit is slegs 'n basiese oornagkamer. Oornagkamers wat meestal deur kragstasiewerkers gebruik word. Naweke word dit meestal deur plaaslike dagbesoekers gebruik vir funksies. Natuurskoon kon beter benut word deur die rivier sigbaar te maak. Die oewer is bebos en blokkeer die uitsig van die rivier wat binne 50 meter is.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Martie S
1 nag Saam met vriende
2.4
Jun 2022

Die badkamers bestaan nie meer nie. Dis 'n jammerte. Rest, kroeg en badkamers bestaan nie. Sal help as hulle profiel opgradeer word dan weet almal wat om te verwag. Die ontvangs en plan b (stortgeriewe van chalet) was wel baie skoon en netjies.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 198 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboomhoek, Gedeelte 25, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8kYDCV3RTkoKAdji2J4eCQb5TdcEI0Qq0jrlNDmXuqmlN12g6m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 Gedeelte 25 Wonderboomhoek Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.760883 27.738628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang