Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molenhof Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Georgina R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Veilig, mooi tuin, uiters behulpsame en vriendelike eienaars. Stapafstand van Mooimed hospitaal. Sentraal geleë vir studente se ouers. My man was daar vir 'n operasie. Ek het veilig gevoel. Geen geraas gehoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie netjies, veilige en gerieflike verblyf. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is gerieflik naby alles geleë. Baie lekker gebly en geslaap. Rustige atmosfeer en baie veilig. Dit was baie warm, maar die waaiers het darem gehelp. WiFi was baie stadig, dit kan verbeter word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwakhanya M
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfect! I'd recommend it. If I do visit again, I'm booking Molenhof. The stay was wonderful, so accommodating. The gentleman who helped me in was so nice himself. Room was clean, the bathroom, place is so close to the university, wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Vriendelike gasheer, gemaklike kamer en geriewe het die bly by Molenhof uitstekend gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gerieflik. Kamers is skoon, netjies en gerieflik. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa S
1 nag
5.0
Jan 2025

Professioneel en baie skoon en netjies. Baie lekker gebly in netjiese en skoon blyplek en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie Z
1 nag
5.0
Jan 2025

Net 1 nag se oorslaap, maar sal beslis weer daar bly. Lieflike plek. Vriendelike en behulpsame diens van eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd2560a4c17394eea97caec309eb57c70de79716fbfdcc0d9fc364ec55fa6410c153258f949c9b98e4c9af9a1b6b80a14b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 244 5 1 5 Molenstraat 123 Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.698751983263 27.095720062521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang