Molenhof Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 227
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Albert V - Sep 2024
Algehele gradering
Ongelooflik gerieflike verblyf. Defnitief aanbeveel.
Vincent V - Aug 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Jolie L - Jul 2024
Algehele gradering
Beautiful place to stay. Would stay there again. Again.
Maryna L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike gesinsnaweek.
Vincent V - Mei 2024
Algehele gradering
Ligging, ligging, ligging.
Hanle Z - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Annette S - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, behulpsaam.
Lumka M - Apr 2024
Algehele gradering
Great time.
Marinda H - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon netjies.
Senovia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice.
Anton V - Mrt 2024
Algehele gradering
Voorkeur verblyf in Potchefstroom.
Elnett G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry, netjies en gerieflik.
Soretha T - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties en hoogs aan beveelbaar. Prys was perfek.
Melanie V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n naweek wegbreek.
Lizzy L - Feb 2024
Algehele gradering
Briljant.
Charleen B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike, rustige, skoon verbly!
Emilie K - Sep 2024
Algehele gradering
Quiet and spacious!
Louis S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Charles J - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nanda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely. Any issue you encounter regarding your stay is attended to immediately.
Danville P - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties en pragtige tuin.
Thys D - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marlize O - Apr 2024
Algehele gradering
Ideale oornag verblyf.
Hanneke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Hierdie was baie gerieflik.
Esther T - Aug 2024
Algehele gradering
Ligging en veiligheid was gerieflik, maar ongelukkig met feite genoem.
Molenhof Gastehuis se terugvoer
Beste Esther, ons maak verskoning vir die ongerief en onduidelikheid betreffende die bespreking.
Ons het die bewoording t.o.v. die badkamer aangepas sodat dit nou baie duidelik staan dat die badkamer nie en suite was nie.
Potchefstroom het vir 'n week waterdrukprobleme gehad a.g.v. reservoirs wat leeggeloop het. Ons maak verskoning dat ons jou nie vooraf daaroor ingelig het nie.
Ons het jou geld terugbetaal aan LekkeSlaap. Kom besoek ons gerus in die toekoms. Ons poog altyd om 'n aangename en gemaklike verblyf vir gaste te gee.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Beverley K - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful.
Hannelie D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en professionele diens.
Mara G - Okt 2023
Algehele gradering
Puik, absoluut puik.
Elizna C - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, verblyf was uitstekend, netjies en skoon.
Coenraad V - Sep 2023
Algehele gradering
Molenhof Guest House is netjies, gerieflik en het alles wat jy benodig.
Elize S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Ben B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf.
Joey D - Aug 2023
Algehele gradering
2de keer al daar oornag en was baie goed ontvang en puik diens gekry. Netjies, oorkant hospitaal waar my vrou was en by Spar. Als loopafstand wat dit ook die beste ervaring gemaak het.
Simon R - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, rustig en vreedsaam.
Simon R - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bespreek.
Marietjie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in Potchefstroom.
Driekie V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik met vriendelike diens.
Lees meerMarion H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie veilig. Pragtige tuin. Eienaar baie hulpvaardig en vriendelik.
Erich V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese kamer. Veilige parkering.
Molenhof Gastehuis se terugvoer
Ons gaste se veiligheid is vir ons baie belangrik daarom laat ons nie sommer enige Janrap en sy maat in nie. Ons verifieer eers die bespreking. Die hekmotor het 2 bystandbatterye én is aan die inverter gekoppel. Die gastekamers agter het die aand nie ander gaste gehad nie, daarom lyk dit onbewoon. Die kamers binne die gastehuis het almal gaste gehad. Ek is jammer vir die son wat in u oë geskyn het. Die pad na groot motorafdakke is 3,3m breed. Ons baie bly u het die luukse kamer aanvaarbaar gevind. Kom besoek ons weer!
Deonicia V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het daar oornag toe ons gaan kersfeesliggies kyk het.
Marli S - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese blyplek.
Joe C - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike Afrikaanssprekende egpaar wat jou sommer vinnig tuis laat voel.
Bebbie L - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plek.
Lena-marie S - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik, huislik en veilig.
Marietjie D - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik en sonder enige bekommernis.
Martinette M - Jul 2022
Algehele gradering
Goed ingerig, veilig, vriendelik!
Hanle Z - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim.
Joey D - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en sentrale blyplek.
Adriaan H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lucille K - Apr 2022
Algehele gradering
Ek ken Molenhof al vir baie jare en het al baie daar gebly. Dit is een van die beste plekke in Potch..
Eloise F - Apr 2022
Algehele gradering
Saam met kinders - Dogter het graad gekry by die NWU.
Ambher J - Apr 2022
Algehele gradering
Molenhof Gastehuis was baie lekker.
Ria C - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
Erika B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese tuine ideale plek vir oornag.
Marietjie S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Johannes Hermanus H - Jan 2022
Algehele gradering
Skitterend.
Mias R - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Celest D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Liezel B - Des 2021
Algehele gradering
Excellent stay!
Rouvain D - Des 2021
Algehele gradering
Puik akkomodasie en puik diens.
Daleen V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig en vreeslik vriendelike ontvangs.
Petro S - Des 2021
Algehele gradering
Ons oorslaap by Molenhof was heerlik dankie. Lekker skoon bed.
Michael O - Des 2021
Algehele gradering
Goeie gasvryheid met goeie dienste, sal beslis aanbeveel.
Attie V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was lekker om by julle te bly.
Linda B - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Sanette V - Okt 2021
Algehele gradering
Bo verwagting ruim en skoon.
Betty D - Sep 2021
Algehele gradering
Ek het my verblyf daar baie geniet.
Hm D - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Corne B - Aug 2021
Algehele gradering
Veilig huisvesting
Cor O - Mei 2021
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, skoon.
Gerda B - Apr 2021
Algehele gradering
Ligging is baie goed. Sentraal naby universiteit en bult. Veilige omgewing. Baie netjies. Vriendelike mense.
Janie V - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was daar wat nodig is.
Johan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende, ruim, netjiese kamers en vriendelike diens.
Elmarie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marietjie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Madeleine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Christine F - Mrt 2021
Algehele gradering
Huislike omgewing.
Andre S - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Diana S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Emile C - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklike, bekostigbare en veilige oornagverblyf vir enige student/akademikus.
Almari B - Jan 2021
Algehele gradering
Altyd 'n plesier.
Frans M - Jan 2021
Algehele gradering
My stay was the best ever. We had as my family join me during my long stay.
Denise F - Nov 2021
Algehele gradering
Was too short, but very nice.
Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, naby skole en universiteitkoshuise.
Sarie T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Behulpsaam en gasvry.
Gretchen G - Sep 2021
Algehele gradering
Universiteitsbesoek
Erika B - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Magda B - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend, pragtige, mooi skoon plek, definitief 'n 110% uit 100.
Zelda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld, netjies en goed ingerig.
Amanda S - Jan 2020
Algehele gradering
Blyplek was skoon en netjies.
Sonet D - Jan 2020
Algehele gradering
Clean, neat, friendly.
Adriaan D - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
John A - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent value for money. Friendly welcome and superb accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf.
Nadat ek in 'n baie laat stadium akkommodasie by Molenhof Guest House gekry het, was ek bly dat die eienaar, Marina, my op 'n baie vriendelike manier verwelkom het. Niks was vir haar te veel moeite nie. Ek was net so tevrede met die gehalte van die akkommodasie. Al die nodige items was daar, mikrogolfoond, lugversorging, TV, yskas met diepvrieskas, ketel en volledige breekware en eetgerei. Onderdakparkeerplek binne 'n veilige area met 'n telefoon beheerde hek. Altesaam puik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amelia F - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek!
Yvonne B - Okt 2019
Algehele gradering
Verwelkomend.
Marietjie S - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker ruim.
Alida V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik en in stilte.
Christian F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal!
Kobus D - Sep 2019
Algehele gradering
Hartlik, gesellig en professioneel.
Imelda J - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Christa D - Mei 2019
Algehele gradering
Silwerskoon en netjies.
Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspanne en rustige verblyf. Voel soos huis.
Selene H - Mrt 2019
Algehele gradering
Nice homely environment.
Selene H - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Estelanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Aangename rustige omgewing om te oornag en vir langer verblyf.
Anelie D - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en 'n algehele lekker verblyfopsie.
Chrisna M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Baie mooi en netjiese kamers. Rustige omgewing.
Joanel G - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Etienne Johannes G - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Coenraad V - Mei 2019
Algehele gradering
Die kamer is gerieflik en jy het alles wat jy nodig het.
Lees meerNicolene V - Mei 2019
Algehele gradering
Eerste keuse vir verblyf in Potchefstroom as jy NWU besoek.
Thinus G - Sep 2019
Algehele gradering
Sentraal geleë, naby winkels, restaurante en sportvelde en luuks.
Cecilé L - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflik!
Johan K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi, maar gekompliseerd.
Molenhof Gastehuis se terugvoer
Die alarm word gestel sodra die laaste gas tuis gekom het na 'n geselligheid - maak nie saak hoe laat dit ookal is nie. Ons gaste se veiligheid word altyd voorop gestel. Jy het teen 21:00 nog nie die sleutels vir die kamer hom haal nie. Ons gasvrou wou net seker maak jy word nie uitgesluit nie.
Isabel M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Asanda M - Okt 2019
Algehele gradering
Nice and quiet.
Jaco M - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker netjiese verblyf.
Ansune P - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en mooi.
Marna N - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike sorgvrye verblyf.
Ronel K - Okt 2018
Algehele gradering
Verbasend goed toegerus vir 'n gastehuis!
Lees meerPetro R - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike, smaakvolle verblyf.
Elanij S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Charmaine J - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Michelle H - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties. Al my verwagtinge oorskrei! Dankie.
Marietjie S - Jun 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lizel K - Jun 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie gemaklik, skoon en die mense vriendelik.
Mariette S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Christa D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë. Oulike, netjiese plek.
Welmare R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie welkom en gemaklik gevoel.
Petro C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie oulike en mooi plek.
Elise V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon, goed geleë en veilig.
Milette J - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Vriendelike diens.
Pierrette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anso V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige huislike atmosfeer!
Marné M - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Marelize H - Feb 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en netjiese kamers.
Echardt S - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek geleë. Baie netjies. Waarde vir geld.
Marelize V - Aug 2018
Algehele gradering
Clean setup and friendly service. Keeping individual needs in mind.
Suzette V - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Anita J - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Esmarie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dankie, ons sal graag weer oorslaap by Molenhof Guest House.
Hennie V - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Gerhard S - Jul 2018
Algehele gradering
Als wat ons nodig het vir 'n vinnige besoek.
Belinda C - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Katryn D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en veilig, ook vir voertuig!
Jaco M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese kamer naby aan Pukke.
Elsie V - Des 2017
Algehele gradering
Molenhof is 'n gerieflike en netjiese gastehuis en ek het my verblyf terdeë geniet.
Herman G - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer met stylvolle verblyf.
Marie H - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike, flink terugvoer en baie goeie ontvangs.
Rika N - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike skoon, netjies en veilige verblyf.
Nicolene G - Aug 2017
Algehele gradering
Gastehuis baie oulik ingerig in 'n stil, vriendelike omgewing.
Stephan V - Aug 2017
Algehele gradering
Die eenheid is baie netjies en veilig. Ek het voorwaar lekker gebly daar en sal dit beslis aanbeveel.
Ilse O - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang, veilige, billike verblyf.
Adelaine P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en eienaars baie vriendelik.
Louis L - Mei 2017
Algehele gradering
My eerste keuse in Potchefstroom!
Jadrique K - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Marietjie F - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerPetro R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese, ruim gastehuis in 'n pragtige tuin.
Elsabe C - Mrt 2017
Algehele gradering
Goedkoop, netjies, veilig, vriendelik. Rustig!
Helena A P - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangename, rustige atmosfeer.
Dannelle V - Mrt 2017
Algehele gradering
Huislik en baie veilig, netjies, skoon en sal weer daar gaan oorbly.
Carien P - Feb 2017
Algehele gradering
Sien sterre.
Marietjie S - Feb 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Daleen K - Mrt 2017
Algehele gradering
Wat 'n lekker kuier, voel soos huis!
Lees meerHelet S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars en personeel. Skoon, netjiese kamer.
Willem P - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was nou lekker rustig met geen lawaai van mense en motors nie.
Rochelle V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties, netjies en vriendelik.
Lizette P - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Dirk L - Sep 2017
Algehele gradering
Great enjoyed the stay!
Herman B - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik en toeganklik.
Elma W - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing, sal enige tyd weer hier kom bly.
Cecile-mari M - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Monica S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Lè-anne U - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en genoeg spasie.
Jac C - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.
Lizette B - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflik, skoon met alles wat jy mag nodig kry in die eenheid. Vriendelike diens sal verseker weer jy kom bly.
Leonora V - Jul 2016
Algehele gradering
Ideale ligging naby universiteit, baie vriendelik, skoon en netjies!
Ferdi B - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was presies wat ons nodig gehad het teen 'n billike prys.
Gerrie D - Mei 2016
Algehele gradering
Veilig, rustig en silwerskoon.
Amanda R - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en waarde vir jou geld.
Cathy T - Mrt 2016
Algehele gradering
Vreeslik gemaklik, skoon en ruim!
Etienne K - Jan 2016
Algehele gradering
Geen fieterjasies; goeie selfsorgverblyf.
Molenhof Gastehuis se terugvoer
Beste Etienne,
Ons gastehuis het nog nooit enige etes gegee nie. Die eenheid dui duidelik aan dat dit selfsorg is. Op die webblad word daar pertinent aangedui dat slegs tee / koffie verskaf word.
Robert O - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangename, vriendelike mense.
Erika D - Okt 2016
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam, en die eienaars was besonder vriendelik.
Rita S - Apr 2016
Algehele gradering
Skoon kamer naby universiteit en sal aanbeveel word.
Adel S - Jan 2016
Algehele gradering
Rustige en aangename verblyf.
Fanie V - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Nicky B - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvry!
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Nico R - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, maar was nie wat aan my voorgestel was nie.
Riette T - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Madri H - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelik en goeie diens! Baie goeie ligging! Ons het die tyd daar geniet.
Jeanne K - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
David L - Mei 2015
Algehele gradering
Baie gesellige blyplek.
Willa H - Jul 2015
Algehele gradering
Uiters gasvry, ruim en netjies.
Lees meerRenett B - Jul 2015
Algehele gradering
Ek het my verblyf by Molenhof geniet.
Greta W - Mei 2015
Algehele gradering
Baie heerlik gebly!
Karen V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Willem V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies en veilig!
Theo S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Veilige parkering en maklike toegang by veiligheidshek.
Petro L - Mrt 2015
Algehele gradering
Gerieflike skoon, netjiese ingerigte bekostigbare kamers, veilige parkering en sekuriteitshekke. Rustig en stil in die nag. Gasvrye mense. Word goed aanbeveel. Naby universiteit geleë.
Lees meerHannelie S - Jan 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker.
Willem L - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Elmarie V - Jul 2015
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik. Verblyf uitstekende waarde vir geld. Ruim en ALLES wat ek nodig gehad het.
Ronel D - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies en uitstekende diens!
Lees meerPieter V - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese skoon kamer en veilig.
Ronel C - Apr 2015
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig. Naby alles, maar stil en rustig.
Jaco M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies en redelik geprys.
Dina Elizabeth S - Jul 2015
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly, al was dit net so vinnig verby gewees.
Ilse D - Jun 2015
Algehele gradering
Goeie verblyfkeuse vir besigheidspersone of toeriste.
Jaco M - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker selfsorg
Petra N - Feb 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Riaan G - Jan 2015
Algehele gradering
Alles baie netjies en skoon!
Deon D - Des 2014
Algehele gradering
Huislike, netjiese verblyf.
Amelda P - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n lang rit.
Jurietta O - Okt 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, veilig netjies en baie spasie. Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Baie lekker gebly.
Bb V - Okt 2014
Algehele gradering
Die gastehuis was baie netjies en die eienaar baie vriendelik.
Denise Leigh G - Sep 2014
Algehele gradering
Veilige parkering, pragtige kamer met al die nodige geriewe. Gasvryheid ongelooflik vriendelik en aangenaam.
Santa S - Sep 2014
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n netjiese gastehuis.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang