Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molenhof Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Molenhof Gastehuis is geleë op die Bult in Potchefstroom, Noordwes Provinsie. Die verblyf is 1,2 km vanaf die hoofingang van die Noordwes Universiteit, 1,7 km vanaf die ASTRO en 400 m vanaf Mooimed en MultiCare Hospitaal en die Senwes Krieketstadion.

Die verblyf is ideaal vir reisigers, hospitaalbesoekers, sportentoesiaste, studente se ouers en hul kinders.

Die selfsorgverblyf word gebied in 7 eenhede en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Albert V
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflik gerieflike verblyf. Defnitief aanbeveel. Ongelooflik gerieflik. Alles wat ek benodig het. Sal definitief weer hier oorbly.
Sep 2024
Vincent V
5.0
Perfekte ligging. Perfekte ligging vir enige aktiwiteite op NWU.
Aug 2024
Jolie L
Saam met vriende
5.0
Beautiful place to stay. Would stay there again. Again. It is a beautiful place and it is very close to everything. The place was bigge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Maryna L
Gesin met tieners
5.0
Heerlike gesinsnaweek. Die kamer was baie mooi, netjies en skoon. Sal weer daar bly.
Mei 2024
Vincent V
5.0
Ligging, ligging, ligging. Perfek geleë naby aan alles.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 225

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Molenhof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd2560a4c17394eea97caec309eb57c70de79716fbfdcc0d9fc364ec55fa6410c153258f949c9b98e4c9af9a1b6b80a14b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 223 5 1 5 Molenstraat 123 Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.698751983263 27.095720062521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang