Molenhof Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Molenhof Gastehuis is geleë op die Bult in Potchefstroom, Noordwes Provinsie. Die huis is 1,2 km vanaf die hoofingang van die Noordwes Universiteit, 1,7 km vanaf die ASTRO en 400 m vanaf Mooimed en MultiCare Hospitaal en die Senwes Krieketstadion.
Dit is 'n pretensielose huis en bied gaste bekostigbare verblyfopsies wat ideaal is vir reisigers, hospitaalbesoekers, sportentoesiaste, studente se ouers en hul kinders.
Die selfsorgverblyf beskik oor 7 eenhede en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 229
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Molenhof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang