Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molenhof Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Molenhof Gastehuis is geleë op die Bult in Potchefstroom, Noordwes Provinsie. Die verblyf is 1,2 km vanaf die hoofingang van die Noordwes Universiteit, 1,7 km vanaf die ASTRO en 400 m vanaf Mooimed en MultiCare Hospitaal en die Senwes Krieketstadion.

Die verblyf is ideaal vir reisigers, hospitaalbesoekers, sportentoesiaste, studente se ouers en hul kinders.

Die selfsorgverblyf word gebied in 7 eenhede en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke eenheid het 'n TV met slegs Netflix en YouTube.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 240 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Corrie S
5.0
Baie netjies, veilige en gerieflike verblyf. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is gerieflik naby alles geleë. Baie lekker gebly en ...
Sien meer
Jan 2025
Kwakhanya M
5.0
Perfect! I'd recommend it. If I do visit again, I'm booking Molenhof. The stay was wonderful, so accommodating. The gentleman who helpe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Carl S
5.0
Waarde vir geld. Vriendelike gasheer, gemaklike kamer en geriewe het die bly by Molenhof uitstekend gemaak.
Jan 2025
Riëtte N
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Kamers is skoon, netjies en gerieflik. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Jan 2025
Teresa S
5.0
Professioneel en baie skoon en netjies. Baie lekker gebly in netjiese en skoon blyplek en ten volle toegerus.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 245

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Molenhof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd2560a4c17394eea97caec309eb57c70de79716fbfdcc0d9fc364ec55fa6410c153258f949c9b98e4c9af9a1b6b80a14b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 240 5 1 5 Molenstraat 123 Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.698751983263 27.095720062521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang