Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moletani Game Ranch / Wildsplaas

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jaco W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Saw a lot of game and had a lot of fun. Really nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pia
Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Hi Jaco, thank you for the lovely review. We look forward to welcoming you to the ranch in the future again.

Annette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons was by ons seun se rugbytoer, het elke aand soos 'n klip geslaap. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pia
Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Hi Anette, baie dankie vir jou terugvoer

Emil H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Clean, quiet, fantastic, just what we wanted and needed. The facilities are clean, the area is quiet, lots of wildlife to see from a game drive with buffalo to giraffes, and zebras, it was most enjoyable and we will definitely be visiting again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Ons het heerlik gekuier. Baie skoon en netjies en diens uitstekend. Het heerlik gebly. Aanbevelings: matrasse op enkelbeddens is baie sleg, mikrogolf draaitafel moet reg wees, oond kyk sleg, stort glasafskorting in bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lundi C
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Lekker plekkie in die bos. Ons het vreeslik lekker gebly. Die "communal" boma en kombuis is perfek vir 'n lekker kuier oor 'n groot groep. Ons sal beslis weer wil kom en langer bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens F
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Beddens en bedgoed kan vernieu word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pia
Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Dankie vir jou terugvoer, Lourens. Ons het intussen van die chalets se beddegoed verander en sien uit om julle weer by Moletani te ontvang.

Sienet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Heerlike stil rustige atmosfeer. Goed vir die siel. Die Moletani Game Ranch / Wildsplaas was heerlik privaat en eenkant. Enige iets wat ons onder bestuur se aandag gebring het, is dadelik hanteer. Braai-area en stoep is heerlik. Ons het dit geniet om te gaan stap op die plaas. Hulle het ook baie moeite gedoen om 'n bril wat agtergebly het, per koerier te stuur. Ons sal beslis weer daar kuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jean M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Soos gesê: Dit was ok. Dit was ok. Ek het nie 'n sentrale kombuis en braaiarea verwag nie, maar dis my fout. Ek het nie behoorlik na die spesifieke eenheid se fotos gekyk nie. Ons was eintlik opsoek na 'n eenheid met 'n bad, sodat ons kinders hul baba kon bad. Miskien moet die verblyf meer akkuraat beskryf hoe die badkamer- en kombuisgeriewe daar uitsien, en nie net verwys na "stort en of bad" nie, en ook dat die eenheid 'n sentrale kombuis en braaiarea deel. Ons was meer opsoek na iets soos die "Buffalo eenheid", wat 'n bad het, en eie braai area en beter toegeruste kombuis. Met die baba was die verblyf egter 'n uitdaging om bottels te steriliseer, en om hom te bad. Verder was die swembad glad nie in 'n bruikbare toestand nie, en die gemeenskaplike kombuis was bykans heeltyd geannekseer deur twee baie dronk gaste wat erge onkruid in hul taalgebruik gehad het, so ons het die fasiliteit slegs gebruik as ons moet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pia
Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Hallo Jean Marais, ons het verskillende opsies beskikbaar vir gaste. Die kamers het bv. en-suite badkamers met slegs storte en dan het ons weer sommige van ons chalets met baddens in en ander chalets met storte om voorsiening te maak vir kliente met verskillende voorkeure en begrotings. Die beste is om te lees deur elke eenheid en dan een te kies wat jou behoeftes die beste pas. Hoop on julle gou weer by Moletani te sien!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Estie N
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Ons was 'n familie van 13 wat oupa se 80ste verjaarsdag gevier het. Heerlik gekuier. Rustig en pure plaas. Danie en Riana het ons vriendelik ontvang en ons is die Saterdagmiddag op 'n wildrit. Dit was heerlik en ons het baie wild gesien. Koedoes, rooibokke, elande, wildebeeste, kameelperde en buffels. Almal het dit baie geniet. Ons het elke dag ys gekry en daar was hout vir die vuur in die boma. Die sterre was pragtig in die donker weg van die stadsliggies en om wakker te word met patryse wat roep. Ons hoop om gou weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R850
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84774564862305164474b761b903d6ced9a605801a1165fdee39fd52e92321bc07a212704df7fb30e025f4130ea1a5c1511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Off the D180 Modimolle 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.634903530355 28.310787124252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang