Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moletani Game Ranch / Wildsplaas

Wildsplaas
Op die Nippertjie-aanbod 35% af

Kry 35% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
  • Vanaf R850 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moletani Game Ranch bied chalets hoog op die heuwels met 'n uitsig op die Waterberge. Dié wildsplaas vorm deel van die Groter Waterbergbiosfeer en is perfek vir 'n safari-naweek buite die stad. Die naaste groot dorp is Modimolle (Nylstroom) wat ongeveer 9 km ver is.

Verblyf by Moletani word in 4 selfsorg-chalets en 4 enkelkamers gebied. Daar is slaapplek vir 28 gaste.

Twee van die chalets bied elk slaapplek aan 5 gaste en spog met 'n volledige kombuis en sitarea met 'n stoep, privaat boma en braaigeriewe. Die Rhino-chalet is die naaste aan die swembadarea.

Twee van die chalets bied elk slaapplek aan 4 gaste en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen van hierdie chalets het ook 'n kombuisie, sitarea en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area. Hierdie twee eenhede het ook WiFi.

Alle kamers by die lodge het en suite-badkamers met storte en of 2 enkelbeddens of 2 stapelbeddens. Gaste in hierdie eenhede deel 'n gemeenskaplike kombuis, boma en braai-area. Hierdie kamers het ook WiFi.

Die lodge het 'n swembad en 2 staproetes van onderskeidelik 6 km en 13 km vir gaste.

Hangmatte, piekniekkomberse en kussings is by die lodge te huur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Harm D
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Ongelooflik lekker gebly en gekuier. Rihandri het uit haar pad gegaan om seker te maak ons was happy en gemaklik.
Des 2024
Jaco W
Saam met lewensmaat
5.0
Saw a lot of game and had a lot of fun. Really nice and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Annette M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was by ons seun se rugbytoer, het elke aand soos 'n klip geslaap. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.
Mrt 2024
Emil H
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, quiet, fantastic, just what we wanted and needed. The facilities are clean, the area is quiet, lots of wildlife to see from a ga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Estie N
5.0
Ons was 'n familie van 13 wat oupa se 80ste verjaarsdag gevier het. Heerlik gekuier. Rustig en pure plaas. Danie en Riana het ons vriendelik ontvang e...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Moletani Game Ranch / Wildsplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84774564862305164474b761b903d6ced9a605801a1165fdee39fd52e92321bc07a212704df7fb30e025f4130ea1a5c1511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Off the D180 Modimolle 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.634903530355 28.310787124252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang