Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molly Hawk Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charl E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustige naweek, omring met natuurskoon en die see om die prentjie af te rond. Ons verblyf was baie lekker en die plekkie was mooi ingerig en netjies. Bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamont L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dankie oom Dan en tannie Alta vir al die lekker bederf. Ons beveel Molly Hawk enige tyd aan. Vir seker sal ons weer by die plek bly. Dankie vir al die bederf oom Dan en tannie Alta.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Lekker wegbreek gewees. Oom Dan en Tannie Alta het ons tuis laat voel met hulle. Die verblyf was skoon, lekker en gemaklik en voldoen aan al jou behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Vriendelik liefdevolle - vrugte van die Heilige Gees mense. Ek gaan beslis weer. Ek wou net oornag - maar die omgewing het my moeë gees en liggaam goed gedoen - absoluut veilig en besorgsaam. Dit is selfsorg - met 'n vriendelike heerlike warm koffie, tee en beskuit - platinum diens. Blessings vir hulle - altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia J
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

The hosts, Dan and Alta, are very accommodating and friendly. They went out of their way to make our stay as memorable as possible. We immediately felt welcome. They went out of their way to make our stay a memorable one. Will definitely recommend or go there on a next occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tolla G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lieflike plek, pynlik netjies. Dankie Alet vir jou gasvryheid. Ons het dit geniet. Die plek is gerieflik netjies, niks kort. Baie rustig. Nie ver van slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Molly Hawk Place
Baie dankie Tolla, dit word opreg wardeer Dan en Alta

Dirk J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wonderlike Weskus-plekkie. Grotto Bay bied mens 'n Weskus-ervaring minder as 'n uur se ry van die Kaap af. Dit is 'n pragtige vakansieplek en nie so rumoerig as Langebaan ens. nie. Molly Hawk Place is die ideale plek om daar tuis te gaan. Skoon, netjies, stapafstand van die see af en Dan en Alta is sekerlik van die beste gashere was ek al ooit teëgekom het. Was 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Had an awesome relaxing time. Hospitality was excellent. All our needs were provided for. Within walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Everything that I hoped for. Clean, neat and tidy with a very comfy bed and nice big shower. Close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 172, Grottobaai, 7440, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf08a04141fc1e12e12428f31c72db8b081a91254c0f5546826d3067fed57e1f8d04b3c18033cebd46bd0885a200f5117aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 172 Mollyhawk Close Grotto Bay 7440 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.504578179221 18.318157233146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang