Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mollyhawk Beach House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-keeromstraat 153, Grotto Bay Estate, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mollyhawk Beach House is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiehuis wat in 'n privaat natuurreservaat in Grottobaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat 'n kuswegbreek soek.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die badkamers het elk 'n bad en 'n stort, terwyl die ander net 'n bad het. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n buitestort langs die verhitte swembad.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aparte opwasarea het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n groot dek met 'n ingeboude braai, buitesitplek, verhitte swembad, swembadstoele, hangstoele en 'n asemrowende see-uitsig lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf bied direkte toegang tot 2 ongerepte strande. 'n Derde strand is net 'n uur se stap weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kimbal Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Mollyhawk-keeromstraat 153, Grotto Bay Estate, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mollyhawk Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-keeromstraat 153, Grotto Bay Estate, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea18af768097811bf3b2215a2319c16447faac46704bdba6cbcaca5a2cabbb65992559f2f5b2c4e5f2ba0e95b39a32980e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 153 Mollyhawk Close Grotto Bay Estate 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.503942689032 18.317988546836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang