Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mologa River Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Naby die stad, ver van alles. Daar is 'n vars nuwigheid aan Mologa River Lodge. Luuks maar ook rustiek. Elke bed is keurig opgemaak. Keurige etes in 'n pragtige eet/sitkamer. 'n Verskillende plek vir verskillende behoeftes: moderne swembad, buite kroeg en sonnige patio vir groepies vriende om rustig en salig saam te kuier; kaggelvuur en snoesige banke vir 'n potjie skaak en 'n glasie wyn, maar ook 'n absolute wegkruipplek met reuse apiedoringbome wat in die water reflekteer, blink visse wat goggas vang en waterhoendertjies op die lelieblare in die rivier wat rustig vloei net 'n paar meter van jou huisie se dek. Binne die wegkruip-huisie is daar 'n salige bed, 'n diep bad en 'n stort gemaak vir twee! Vir die stappers, wildkykers en die spa-liefhebbers is daar ook alles wat hulle nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brogan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Plaas 179 Erfdeel 6, Rust de Winter, 0405, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941c1687594dfedad3f226c7ad0ab258ea209a139ed4384f61cfa63f34883aecfbcece21c412c6342d7e0f274888ab904ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Buffelsdrift Farm 179 Portion 6 Rust de Winter 0405 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.232299919306 28.5230622137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang