Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments and Memories in Bonza Bay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Emeke S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Veilig en baie netjies. Als wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Privaat tuin vir ons hondekind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die kuier was te kort. Ek het dit wel geniet, die woonstel het aan al die vereistes. Ja, ek het. Dit was net vir twee nagte, maar ons was veilig, gemaklik en naby die see, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

We stayed overnight on our trip between the Cape and KZN. The unit has its own private garden, and we were allowed to bring our dogs. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victress V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

We had a lovely stay in the beautiful, clean, well-equipped cottage. The cottage is very pretty, comfortable and clean. We didn't lack anything. The host is courteous and kind. Will definitely book there again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Het lekker gebly. Die plekkie was mooi modern en die eienaar was baie vriendelik. Het lekker gebly en die plekkie was lekker naby winkelsentrum en ander winkels, wat baie gerieflik was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacolien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantastic place in East London. So very clean and convenient. Right next to beach. Thank you to Joana for all your assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jinyang C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Nice. Nice, I will go there next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloff M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Sentraal geleë aan nabye strande. Die kuier was baie lekker, als wat mens nodig het vir 'n kort- en langverblyf. Stil en naby aan strand en eetplekke. Sal dit weer doen eendag. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joe B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Goedgeleë en bekostigbaar. Naby strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotuslaan 39, Bonzabaai, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTM0OWJmLWU3OGItNDM5MC04ZDA5LTliYzVmYjIyMGQ5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 54 5 1 5 39 Lotus Avenue Bonza Bay, Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.972599 27.959776093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang