Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments and Memories in Bonza Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Moments and Memories in Bonza Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Emeke S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emeke S

Veilig en baie netjies. Als wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Privaat tuin vir ons hondekind.

Bettie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S

Die kuier was te kort. Ek het dit wel geniet, die woonstel het aan al die vereistes.

Ja, ek het. Dit was net vir twee nagte, maar ons was veilig, gemaklik en naby die see, heerlik.

Jenny H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H

We stayed overnight on our trip between the Cape and KZN.

The unit has its own private garden, and we were allowed to bring our dogs. Thank you!

Victress V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victress V

We had a lovely stay in the beautiful, clean, well-equipped cottage.

The cottage is very pretty, comfortable and clean. We didn't lack anything. The host is courteous and kind. Will definitely book there again when in the area.

Tanya T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya T

Het lekker gebly. Die plekkie was mooi modern en die eienaar was baie vriendelik.

Het lekker gebly en die plekkie was lekker naby winkelsentrum en ander winkels, wat baie gerieflik was.

Jacolien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien V

Lekker.

Ons het dit baie geniet.

Graeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M

Fantastic place in East London.

So very clean and convenient. Right next to beach. Thank you to Joana for all your assistance.

Jinyang C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinyang C

Nice.

Nice, I will go there next time.

Eloff M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloff M

Sentraal geleë aan nabye strande.

Die kuier was baie lekker, als wat mens nodig het vir 'n kort- en langverblyf. Stil en naby aan strand en eetplekke. Sal dit weer doen eendag. Dankie.

Joe B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe B

Goedgeleë en bekostigbaar.

Naby strand.

Karin K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Altyd heerlik.

Altyd die moeie werd. Ons derde keer wat ons daar bly. Met KykNet, heerlike koffie, vars beskuit en vars melk in die yskas. En dan nog 'n lekker verwarmer, wat meer wil jy voor vra. Sal altyd teruggaan.

Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer

Hi Karin, dis lekker om te hoor die klieente geniet die plekkie. Ek besef hoe gerieflik dit is om volle pakket Kyknet te hê, en Wi-Fi as mens iewers inboek en as dit ook lekker warm en gerieflik is, ons verskaf dit.

Moments and Memories in Bonza Bay
Natasha A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

Gerieflik en knus.

Ons het heerlik gewoon en baie veilig gevoel. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het. 'n Pragtige buitetuintjie vir lekker ontspan.

Igy K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igy K

Excellent.

Very safe, overall good area.

Lyza L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyza L

Amazing as always.

Amazing accommodation.

Aldine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldine S

Rustig oornag. Eenheid het als wat nodig is. Skoon en netjies.

Sal weer daar bly as ons deur Oos-Londen reis.

Aletta M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta M

Netjies, skoon, veilig, vriendelik.

Aangename ervaring gehad.

Roy H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy H

Very good.

Nice and quiet and fully equipped for a home away from home holiday. Would definitely want to go again.

Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Aangenaam.

Ons het baie lekker hier gebly, baie rustig en ons as 5 volwassenes het dit goed gepas. Vriendelike gasvrou en alles ervaar soos uiteengesit op die oorsig.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Arina T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina T

Kwaliteit!

Ons het baie lekker by Moments and Memories gebly. Die kombuis het alles wat jy nodig het en die kamers en badkamer is ook gerieflik toegerus. Sal beslis weer daar bly!

Lwandiso R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwandiso R

Was good stay, only problem was the network.

Place was great to stay in.

Nadine B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Dit het 'n lekker rustige atmosfeer.

Ons was 2 volwassenes en 2 kinders met ons yorkie en elkeen het dit geniet.

Mandy N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy N

It was a pleasant stay with minimum problems.

It was a very nice and happy stay my kids were very sad to have to leave so quickly. There only problem was the shower that blocked, which I think it is a minor plumbing issue that can be fixed. Other than that it was a perfect get away I would come back soon.

Beverley S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S

A very pleasant experience indeed.

This was our home away from home. The place is neat and tidy and everything we needed was there. The beds were very comfortable and the facilities in very good condition. Joana is a wonderful owner and hostess and always on hand to assist with anything. Will definitely stay there again.

Karin K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Weereens baie lekker, regtig huis weg van jou huis.

Netjies. Heerlike beskuit en selfs melk in die yskas. Wens ons kon regtig langer bly. Baie vriendelike ontvangs. Dankie Joanna, gaan definitief weer daar boek.

Anri C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri C

Veilige blyplek, goed toegerus, netjies, ruim.

Die eienaar het baie moeite gedoen om dit keurig in te rig.

Natazchia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natazchia M

Veilig en lekker

Die ligging is ideaal op die strand. Dis netjies en veilig.

Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer

Baie bly Natazhia dat julle, julle verblyf hier geniet het.
Ons wil altyd graag hê ,ons kliënte moet gelukkig wees, en hulle tyd hier by ons plekkie geniet.
Ons hoop om julle weer te sien.

Moments and Memories in Bonza Bay
Shereen L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shereen L

Lekker by die see.

Behalwe vir die feit dat die host ons aanhoudend gevra het oor 'n payment wat ons deur die webtuiste gemaak het, was dit baie aangenaam.

Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer

Gewoonlik is daar 'n bewys van betaling, wat in die geval nie so gebeur het nie. Eers met die derde en laaste dag van hulle verblyf het die betaling gewys.
Die rede daarvoor was dat daar 'n vakansie dag tussen in was.

Moments and Memories in Bonza Bay
Werner V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Perfek vir jou honde.

Dit was perfek vir ons honde. Jy het jou eie erf waar die honde veilig is. Dit is ‘n baie lekker plek om te bly en heeltemal die moeite werd veral as jy honde het.

Adele G - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Baie huislik en warm!

Joana is baie gasvry en doen soveel moeite vir haar gaste! Werklike tuiste weg van die huis, tot 'n klein tuintjie vir die viervoet kinders. Alles wat selfsorg nodig het, net 'n klipgooi weg van die strand af.

Palesa L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa L

Peaceful and comfortable.

The owner, Joana, is a kind and welcoming lady. The place has more than any money we paid. You feel at home with all available materials at your unit. The kids enjoyed the big space outside and it's central and close to many places. I would certainly recommend it and I would not dream of staying anywhere else when am in East London. Thank you so much.

Deidre D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Lovely stay with friendly and accommodating host.

We stayed as a family of 4 and had a braai with 3 additional relatives. We were so happy with the accommodation, the amenities and the warm welcome we received from Joana which made it a truly memorable experience and would recommend Moments and Memories to anyone.

Annette J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Rustig.

Baie behulpsaam. Het ons geakkommodeer so ver moontlik met parkeerplek ens.

Hennie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Baie gerieflik.

Spasie, buite-area, al die geriewe.

Phoebe C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phoebe C

We had a nice stay.

Friendly hostess, nice and clean, private. Double bed mattress and sleeper couch a bit worn out, though.

Louise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Die plek is netjies en skoon.

Plek is netjies en skoon. Sou 'n laken op bed verkies het en sponskussings. Verder het ons baie lekker gebly en die see is naby.

Johan O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Waarde vir geld.

Die woonstel was goed ingerig en netjies. Dit is in 'n stil area maar darem naby aan winkelsentrums.

Tom M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tom M

Plek was vuil en omgewing onveilig.

Plek was vuil by aankoms. Broodrooster nog vol kaas. Onveilig om strand toe te gaan. Moes na ander strande ry.

Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer

Ons het vorige aand 'n reën en windstorm in Oos Londen gehad, die wind het reën onder die dak teels ingewaai, ek het dit dadelik gaan skoonmaak.
Ek het die kliënte gewaarsku om nie waardevolle items strand toe te neem of alleen in stil tye op strand te stap.

Moments and Memories in Bonza Bay
Nicole B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Perfect.

Our stay was fabulous. The double bed and shower was a bit difficult to use as it's either too hot or to cold but our stay in general was stunning, our host was very friendly and eager to make us comfy as can be.

Gordon T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon T

Had a relaxing and enjoyable time!

We needed a one-night stay over and were very happy with the accommodation provided. Joana was very efficient, helpful and generous! We enjoyed our stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n ontspanne en aangename tyd gehad!

Ons het verblyf vir een nag nodig gehad en was baie bly met die akkommodasie wat verskaf is. Joana was baie doeltreffend, behulpsaam en vrygewig! Ons het ons verblyf geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Edward M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward M

Heerlik gebly, baie oulike plekkie!

Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms. Plekkie is baie goed toegerus en voldoen aan die nodige vereistes. Het regtig baie lekker by Moments and Memories gebly. Baie dankie!

Ted M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ted M

Neat clean and well furnished.

Enjoyed our stay. Very well furnished. Comfy warm beds. Will book again.

Marlene G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G

Great, als wat 'n mens nodig het onder een dak.

Sal hulle beslis aanbeveel en weer gebruik as ons weer Oos-London toe gaan.

Amanda V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Netjies, baie goed uitgerus, baie geie waarde vir geld.

Sien sterre.

Riaan W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W

Baie gesellig, verfrissend en aangenaam verras!

Pragtige plekkie, met baie aandag gegee aan die dekor en die ekstras wat gegee word. Sal vir seker weer terugkom. Mens moet dalk net spesifiseer dat die tweede slaapkamer 'n deurloop vertrek is na die eerste slaapkamer so dit is perfek vir families/gesinne maar net sodat vreinde wat wil deel bewus is daarvan. Regtig 'n lieflike plekkie, baie dankie ook aan die eienaar vir wonderlike gasvryheid!

Eldridge S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldridge S

Enjoyed our overnight.

The place was cosy and suited our needs.

Tessa E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa E

Baie gerieflik en rustige atmosfeer.

Sal definitief hul aanbeveel.

Johnnie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnnie N

Stil, rustige area.

Die woonstel is baie mooi uitgelê met blykbaar oorskietmeubels van die woning. Kombuis goed toegerus. Geen WiFi soos belowe. Die matrasse is baie swak en mens lê deur, baie ongemaklik.

Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer

Die woonstel se meubels is aangekoop spesifiek vir die doel om dit in die eenheid te gebruik. Die matrassies is stapelbed-matrasse en is geskik vir kinders en in 'n seker mate seker vir volwassenes ook. Ek sal kyk na dit. Die dubbelbed matras is nuut. Die WiFi het nie opvangs gehad tydens jul se verblyf nie. Ek sal jou voorstelle ter harte neem, ek probeer altyd om die ekstra myl te loop vir my kliënte en wil graag hê dit moet vir hulle heerlik wees om by my tuis te gaan.
Vriendelike groete,
Joana

Moments and Memories in Bonza Bay
Sonja V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, lekker privaat en alles wat ons nodig gehad het.

Leonie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Kon nie 'n beter keuse maak nie selfs al het ek Oos Londen geken!

Uitstekende ligging, uitstekende diens en die daaglikse skoonmaakdiens was 'n kersie op die koek! Ons het ten spyte van die omstandighede vir die reis, baie lekker gebly - ten spyte van die feit dat ons tussen drie volwassenes nie die gas warmwaterstelsel se temperatuur kon kry nie (tong in die kies)! Die weer het egter 'n demper geplaas op die uitstekende ligging want ons sou graag die kort afstand van die water af nuttig wou inspan! Gelukwense aan LekkeSlaap en ook Joana van M&M met 'n baie oulike plek!

Jp P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp P

Baie goed toegerus, sal weer daar tuis gaan.

Gasvry en uitstekende gasvrou.

Yvonne S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Thank you so so much for your hospitality.

My family and I were happy with our stay at Moments and Memories. Joanna and her family are lovely people, my family really enjoyed and had fun. I would recommend this place to friends and family and I would definitely go back. Thank you Joanne, May God bless you.

Yolande V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Veilig, keurig en waarde vir geld.

Die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om ons te akkommodeer, in ag genome dat ek baie laat die middag moes vra vir verblyf sodat ons ons baie siek kind dringend by die hospitaal kon kry. Dit is 'n pragtige plek, keurig gemeubileer, stapafstand van die strand af en kindervriendelik. Enigste ietsie wat ek ekstra wou sien was botteloopmaker en wynglase. Die res is alles daar.

Dries O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries O

Dit is Moments en Memories.

Dit is 'n wonderlike plekkie. Baie lekker geleë. 500 m tot op die strand. Winkels is naby. Baie stil omgewing.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotuslaan 39, Bonzabaai, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTM0OWJmLWU3OGItNDM5MC04ZDA5LTliYzVmYjIyMGQ5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 54 5 1 5 39 Lotus Avenue Bonza Bay, Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.972599 27.959776093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang