Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments Away Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lukas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige plaas atmosfeer. Wonderlike wegbreek na plaaslewe, met alles wat jy nodig het. Omring deur diere en 'n rustige atmosfeer om te kan herlaai van die besige stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanel O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Sal gerus weer daar oorslaap! Ja, baie dankie. Moet sê die vars gebakte brood met aankoms was 'n wenner gewees. Ons het ook lekker muffins gekry met die uitboek die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozaan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Gasvry en rustig. Alles was baie netjies en mooi. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

100% waarde vir jou geld. Sal beslis weer besoek! Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang en die beste van als was die varsgebakte broodjie met konfyt, botter en kaas. Eenheid het so lekker geruik en sommer dadelik weggeval en smaaklik. Met vertrek het ons weer baie lekker muffins gekry. Dit is die klein dingetjies wat saak maak en dat ons weer sal kom oorbly. Waarde vir geld. Kan hulle regtig sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vredevol, pragtig, netjies, professioneel, veilig. Die gastehuis is werklik topklas. Die gasvryheid van die gasvrou en haar personeel het dit baie spesiaal gemaak, met aankoms die heerlikste warm tuisgebakte broodtjie met alles wat daarmee saamgaan ontvang. Dankie ook vir al die bederfies in die yskas. Alles was perfek, ek het regtig spesiaal gevoel. Die plekkie is privaat en uiters netjies, alles was net perfek. Die kamer is baie ruim en die dekor is pragtig. Die badkamer is 'n plesier en alles is modern en in ’n perfekte werkende toestand. Die mooi uitsig en plaasdiere is 'n bonus. Ek sal Moments Away sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2024

Doodstil tussen die skapies. Lekker op die plaas! Doodstil sonder padgeraas. Skoon, netjies en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beslis 'n aanbeveling vir enige tipe reis wat gedoen wil word. Dit was 'n absolute positiewe ervaring. Die eienaar van die gastehuis is ongelooflik gasvry, behulpsaam, en vriendelik. Die gastehuis is ongelooflik skoon, netjies en 'n rustige omgewing. Selfgebakte brood word ontvang by aankoms, asook 'n kospakkie by vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die gasvryheid was uitsonderlik - persoonlik ontvang en bederf met warm vars gebakte broodjie. Dit is baie netjies en die verblyf is gesellig ingerig. Persoonlike diens is uitstekend en daar is baie detail wat mens spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

5-Ster gasvryheid. Ons het 'n ongelooflike lekker verblyf by julle gehad. Julle gasvryheid is 5-ster en elke bederfie word opreg waardeer. Dankie vir die heerlike varsgebakte broodjie. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld. Vriendelike hostess.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelweg, Vereenig Plaas, Bethal, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMjdhODVhLTBkNDUtNDRiZi04MjYxLTBjZmIzZjJlNDQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Davel Road, Vereenig Farm Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.443216012516 29.506343135479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang