Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nolene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besigheid. Die verblyf was baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie aangename plek en naby geleë aan alles wat jy kan nodig kry. Baie lekker gebly met baie vriendelike personeel. Net nie werklik WiFi-opvangs in my kamer gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahumeng M
1 nag
5.0
Sep 2024

Neat and clean. Value for money. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike gasvrou. Was baie lekker - skoon, rustig en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very comfortable stay and good hosts. Very comfortable and the facilities were perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig. Baie lekker, dankie. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie akkommodasie in 'n rustige omgewing. Vriendelike gasvrou het ons verwelkom. Netjiese kamer met 'n goeie bed. Sal op 'n volgende geleentheid weer by Moments oornag as ons Nampo besoek. Beveel aan dat u 'n mikrogolf oond in die eetkamer plaas. Die ontbyt was al koud toe ons aansit. Eiers en spek is nie lekker as dit koud is nie. Sou beter eetbaar gewees het indien daar 'n voedsel-verhitter was. Verder geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekke! Ons het baie lekke gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Het baie gekuier. Die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef78aa74424f5514c822bd652616715d206ffb70e2e55a78899239af9d2448794dc2015e45b7c3a92bd65f86052eef3fb4cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 13 Herzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang