Moments Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anthony B - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable stay and good hosts.
Monique V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
William V - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie akkommodasie in 'n rustige omgewing.
Annie H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekke!
Lynnet D - Mei 2024
Algehele gradering
Het baie gekuier.
Louis M - Apr 2024
Algehele gradering
Absoluut puik.
Elana D - Apr 2024
Algehele gradering
Sal verseker Moments gastehuis aanbeveel.
Roedie S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Phillip F - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hercules S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Nadine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies, gasvry en goeie waarde vir geld.
Sake V - Mrt 2024
Algehele gradering
Very good.
Johan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Fanjan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Carien C - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Mandy C - Jun 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable, convenient and rooms are nicely done up.
Mignus S - Mei 2024
Algehele gradering
Nampo besoek.
Margalique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Delekile M - Mei 2024
Algehele gradering
Just okay.
Estelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Na.
Brumilda B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker gewees, rustig en netjies.
Maurice J - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig, ruim en vriendelike verblyf.
Maurice J - Nov 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Hanlie R - Okt 2023
Algehele gradering
Goed ingerigte verblyf in 'n rustige woonbuurt.
Bangiswani J - Okt 2023
Algehele gradering
We had a great stay at Moments Guest House.
Emlynn M - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelik.
Marlene P - Sep 2023
Algehele gradering
Luukse, skoon verblyf.
Maralize C - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige, stil omgewing met pragtige tuin.
Joan H - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Anthony B - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant stay and hospitality, thank you Carla.
Hannes J - Jun 2023
Algehele gradering
'n Goeie ervaring van begin tot einde.
Marisa N - Mei 2023
Algehele gradering
Great thank you.
Debbie V - Mei 2023
Algehele gradering
Carla was amazing!
Sonja E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en diens.
Klasie V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Pasca S - Mei 2023
Algehele gradering
It feels like home.
Nicky L - Mei 2023
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en alles is netjies.
Renette S - Mei 2023
Algehele gradering
Alles was 100%.
Marsha B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis met pragtige tuine.
Adriaan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideale ligging, pragtige kamers, heerlike ontbyt!
Leon L - Jan 2023
Algehele gradering
Sal Moments Guest House beslis aanbeveel vir oornagverblyf in Klerksdorp.
Martie W - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n 5-ster eenheid! Karla het ons onmiddelik baie welkom laat voel!
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorslaap.
Matome T - Nov 2023
Algehele gradering
Okay.
Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek vir 'n troue of ander funksie.
James V - Sep 2023
Algehele gradering
Everything was as expected. Friendly greeting upon arrival. Responsive to requests.
Elsie D - Okt 2023
Algehele gradering
Nie gerieflik nie.
Anton T - Nov 2022
Algehele gradering
I enjoyed every moment. Everything is on point, hygiene and safety are 100%.
Pierre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en genotvol.
Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Wayne L - Sep 2022
Algehele gradering
Plek absloluut netjies, smaakvol.
Amorie P - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustiger.
Adrian B - Aug 2022
Algehele gradering
Exemplary service and hospitality.
Natasha S - Mei 2022
Algehele gradering
Verblyf is naby die hospitaal.
Anthonie G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Ankabe M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies! Lieflik geleë en veilig.
Erika V - Sep 2022
Algehele gradering
Bo verwagting.
Chane V - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en baie vriendelike diens ontvang.
Peter T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek. Ek was baie beïndruk met die plek. Plek is baie goed geleë met alle winkels en kosplekke in loopafstand.
Renette S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons is hartlik en baie vriendelik ontvang.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang