Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very comfortable stay and good hosts. Very comfortable and the facilities were perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig. Baie lekker, dankie. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie akkommodasie in 'n rustige omgewing. Vriendelike gasvrou het ons verwelkom. Netjiese kamer met 'n goeie bed. Sal op 'n volgende geleentheid weer by Moments oornag as ons Nampo besoek. Beveel aan dat u 'n mikrogolf oond in die eetkamer plaas. Die ontbyt was al koud toe ons aansit. Eiers en spek is nie lekker as dit koud is nie. Sou beter eetbaar gewees het indien daar 'n voedsel-verhitter was. Verder geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekke! Ons het baie lekke gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Het baie gekuier. Die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absoluut puik. Skoon en netjies, gerieflik en veilig. Absoluut puik. Ons naweek verblyf was net 'n plesier. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal verseker Moments gastehuis aanbeveel. Baie netjies. Waarde vir geld. Wonderlike ligging. Ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roedie S
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker rustig. Dit was alles wat ons verwag het. Die WiFi in kamer 1 is baie baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was aangenaam. Was maar kort, maar het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef78aa74424f5514c822bd652616715d206ffb70e2e55a78899239af9d2448794dc2015e45b7c3a92bd65f86052eef3fb4cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 13 Herzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang